AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Zim-gesin in skrikwekkende aanval

’n Desperate boervrou van Zimbabwe het in ’n laaste e-pos aan familie en vriende gevra vir gebede terwyl tientalle mense klippe na hul huis gegooi het.

’n Desperate boervrou van Zimbabwe het in ’n laaste e-pos aan familie en vriende gevra vir gebede terwyl tientalle mense klippe na hul huis gegooi het.


Me. Alida du Toit (63), haar man, Dolf (67) en mnr. Du Toit se seun, Rudolph (38) is vir langer as ’n dag in hul huis vasgekeer terwyl die klippe op hul huis neergereën het en mense, met ysterstawe gewapen, om hul huis saamgedrom het.


Van die klippe was so groot dat Du Toit nie haar hande daarom kon kry nie.

Die gesin is Saterdagaand deur Zimbabwiese polisie van die plaas af gehelp nadat hulle ’n kans gegee is om van hul besittings op te pak.


In gang weggekruip

Volgens me. Marie Fernandes, mev. Du Toit se dogter, het hulle in hul huis se gang weggekruip nadat die vensters deur klippe gebreek is. Mnr. Dolf du Toit is deur een van dié klippe teen die kop getref.


Die groep aanvallers het glo probeer om ’n veiligheidshek met ’n trekker af te breek. Toe dié poging misluk, het hulle ’n venster gebreek en die gesin se rekenaars beskadig. Hulle het ook van die boerdery se masjinerie met vragmotors weggery.


Die aanvallers het beweer me. Du Toit het pres. Robert Mugabe gevloek en dat sy in die tronk hoort. Volgens Fernandes is haar gesin baie deurmekaar maar veilig.


Bron: Beeld


15 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.64
+0.5%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.50
-0.5%
Platinum
1,006.50
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot