AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Zim: Intimidasie op plase neem toe

Intimidasie op plase in Zimbabwe neem toe met volgende jaar se naderende verkiesing in dié land, sê die CFU.

Intimidasie op plase in Zimbabwe neem toe met volgende jaar se naderende verkiesing in dié land, sê die Commercial Farmers’ Union (CFU).


Mnr. Deon Theron, voorsitter, sê die oorblywende boere in Zimbabwe word op ‘n gereelde basis deur plaasbesetters geïntimideer. “Dit is asof die intensiteit daarvan die afgelope paar weke weer toegeneem het.”


Theron sê daar heers veral kommer oor die Zimbabwiese polisie se houding oor die onlangse voorvalle. “Die polisie is nou weer in daai fase waar hulle sê hulle kan niks aan die voorvalle en die besetters doen nie, want dit is polities.”


Self van plaas verjaag

Theron en sy familie is self onlangs van hulle plaas verjaag. “Ek het twee plase, en is ‘n geruime tyd terug al van dié plase afgejaag. Intussen het ons op my ma se plaas geboer, maar ons is so twee weke terug ook van dié plaas verjaag.”


Sowat 400 beeste en 200 skape is nog op die plaas, en Theron sê die besetters het intussen die hele plaas afgebrand en hy moet tans voer vir sy vee aankoop. “Hulle het ons meubels in die huis eenkant toe geskuif en hulle eie meubels ingetrek. Ek is egter baie bekommerd, want hulle terroriseer tans die werkers op die plaas, en as die werkers die plaas verlaat het ek groot probleme met my vee.”


Theron en sy familie gaan tans in Harare tuis.


Vermoorde boer begrawe

Intussen word mnr. Kobus Joubert, ‘n tabakboer van Chegutu wat onlangs vermoor is, Maandag (1 November) begrawe.


Hy is een van sowat 20 boere wat die afgelope 10 jaar in Zimbabwe vermoor is. Die aanval was na verwagting eerder misdaad verwant as polities van aard. “Na die voorval wil ons weer ons simpatie met Suid-Afrika se boere uitspreek wat so gereeld op hulle plase vermoor word,” sê Theron.


2 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot