AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Zim: Moratorium op plaasbesettings gevra

‘n Moratorium op alle plaasbesettings in Zimbabwe en die vervolging van boere word dringend deur die Commercial Farmers’ Union aangevra.

’n Moratorium op alle plaasbesettings in Zimbabwe en die vervolging van boere word dringend deur die Commercial Farmers’ Union (CFU) aangevra.


Luidens ’n verklaring volg dié versoek ná ’n boer verlede week in ’n vermeende rooftog op sy plaas wreed vermoor is.


“Ons versoek dat ’n moratorium op alle uitsettings en vervolgings geplaas word, sodat die paar kommersiële boere wat nog op hul plase kan wees in vertroue saam met hul finansiële vennote kan boer terwyl oplossings gevind word,” lui die verklaring.


Teikens

Die organisasie sê hulle het ná die voorval verlede Vrydag (2 September 2011) ’n kennisgewing aan al hul lede gestuur om hulle te waarsku teen enige verdagte optrede en mense op hul plase.


“’n Boodskap is aan ons boerderygemeenskappe gestuur dat ons teikens is en dat ons teikens gaan bly en dat dié misdadigers kan optree sonder om vervolg te word. Hulle is ’n simptoom van wat toegelaat is om oor die afgelope 12 jaar met ons gemeenskap te gebeur en wat steeds voortgaan,” sê die CFU.


Volgens die organisasie het hy die Zimbabwese regering verder versoek om veiligheid en orde in die landboubedryf te herstel. Die regering is gevra om ’n platform vir debattering oor moontlike oplossings daar te stel.


“Ons vra verder hoekom dit toegelaat word dat dié situasie voortgaan. Ons is almal Zimbabwiërs en wil net die beste vir die land hê. Hierdie afgryslike aanvalle is totaal onnodig en afbrekend en ons land kan dit nie bekostig om dié pad te loop nie,” eis die CFU.


7 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot