AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Zim-onreg moet reggestel word

Die gebeure in Zimbabwe is 'n onreg aan die inwoners van die land en 'n verbreking van alle aanvaarde regte. Dit sal in reggestel moet word, al neem dit ook hoe lank. Só het mnr. Pieter Erasmus in sy voorsitterrede gesê.

Hy het die vertroue uitgespreek dat gesonde verstand Suid-Afrika nie in dieselfde put van ellende sal dompel nie. Hy het gesê sedert sy verkiesing as voorsitter van Agri Oos-Kaap in 1993 is diepgaande veranderings ervaar, wat groot aanpassings geverg het. Daar is van 'n verdeelde Suid-Afrika beweeg na 'n geïntegreerde Suid-Afrikaanse gemeenskap. "Hoewel nog nie totaal vreedsaam nie, het die vlakke van verdraagsaamheid en aanvaarding dramaties verhoog." Mnr. Erasmus het gesê dat die afgelope paar jaar is, ten spyte van rou emosies in verband met die handves van menseregte en die normalisering van werkersregte, 'n balans gevind met die besigheidsbelange van boere. "Agri Oos-Kaap word derhalwe vandag as die verteenwoordigende organisasie van die hoofstroomlandbou in die provinsie aanvaar en geraadpleeg." Hy is teleurgesteld dat boere van Transkei en Ciskei nog nie op groot skaal by die vereniging ingeskakel het nie. Dit is die gevolg van die ineenstorting van leierskap en agterdog in hul eie geledere." Hy het boere aangemoedig om pres. Thabo Mbeki se plan vir die landbou te aanvaar en op plaaslike vlak betrokke te raak by die uitvoering daarvan. Met verwysing na die onlangse natuurrampe wat die land getref het, het mnr. Erasmus gesê dat dit heeltemal onaanvaarbaar is dat alle skemas en hulpverlening sedert 1994 tot niet gegaan het. "Dit herinner aan die regte Afrika-styl, waar krisisbestuur aan die orde van die dag." Hy het gepleit dat alles in die stryd gewerp sal word om, met die samewerking van Agri SA, die owerheid te oortuig om planne goed te keur wat sal verseker dat mense wat deur natuurrampe getref is, onmiddellik hulp kry. Mense moet besef daar sal altyd rampe wees en dat hierdie risiko's en impak daarvan op boerderye nie alles versekerbaar is, of deur boere alleen gedra kan word nie. "Wat nou gebeur, is 'n onreg en ongevoeligheid teenoor hulle wat Suid-Afrika en sy mense moet voed." Mnr. Erasmus, wat bekend gemaak het dat hy ná die kongres as voorsitter gaan uittree, het daarop gesinspeel dat lede van Agri Oos-Kaap voortaan 'n ruimer bydrae tot die werk van die vereniging sal moet maak om die organisasie se diens op 'n hoë vlak te hou. Hy het nietemin sy tevredenheid uitgespreek dat meer as 85 % van die lede binne die eerste maand van die geldjaar reeds hul lidmaatskapgeld vooruit betaal het. 23 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot