AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Zim produseer genoeg mielies vir homself

Zimbabwe produseer vir die eerste keer in elf jaar genoeg mielies om sy inwoners en vee te voed, terwyl ons plaaslike oes die naasgrootste ooit is.

Zimbabwe se mielie-oes is die eerste keer in elf jaar groot genoeg om sy burgers en vee te voed.

Die verwagte nasionale oes is 1,5 miljoen ton, wat 85% groter as verlede jaar se oes is, sê Graan SA in sy daaglikse markverslag.

Dít is tot nadeel van ons eie gebruiklike witmielie-uitvoer na dié buurland. In die vorige bemarkingsjaar (2013/’14) is 246 692 ton Suid-Afrikaanse wit mielies na Zimbabwe uitgevoer.

Hierby is vooruitsigte op 'n groot Europese mielie-oes so gunstig dat die Europese Unie se invoertariewe in werking gestel is, wat afwaartse druk op die Europese mark se pryse plaas. Dié mark sluit Italië in, een van die lande waarheen Suid-Afrikaanse mielies uitgevoer word.

Die tempo en uiteindelike totaal van Suid-Afrika se mielie-uitvoer beloof om vanjaar 'n deurslaggewende rol in ons plaaslike prysbewegings te speel. Ons plaaslike oes is die naasgrootste ooit, wat groot druk op ons Safex-beurspryse plaas.

Die totale kommersiële aanbod vir die bemarkingsjaar is 'n massiewe 13,9 miljoen ton, wat die verwagte oes van 13,3 miljoen ton en beginvoorraad van net onder 590 000 ton op 1 Mei vanjaar insluit.

Verwagte binnelandse verbruik is rondom 10 miljoen ton. Dít laat dus 'n oorskot van byna 4 miljoen ton wat vir uitvoer beskikbaar is en swaar op ons plaaslike markpryse druk.

Elf weke die bemarkingsjaar in, op 11 Julie, het ons geelmielie-uitvoere tot dusver net so onder 370 000 ton gelê, en totale witmielie-uitvoere net onder 104 000 ton. Die verskillende mielie-kontrakte op Safex is tussen 17% en 22% laer as 'n jaar gelede, wys Graan SA se mark-statistieke.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.62
+0.2%
Rand - Pond
21.14
+0.4%
Rand - Euro
18.88
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
969.64
-0.4%
Palladium
1,581.05
-1.1%
Goud
1,875.14
+0.4%
Silwer
22.33
+0.3%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,460
-0.0%
Alle aandele
79,549
-0.0%
Hulpbronne 10
74,333
+0.3%
Industriële 25
102,995
-0.1%
Finansiële 15
16,313
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maat
Dis nie maklik om oor jou self teskryf nie , maar hier gaan ons ! Ek is opreg en kan vertrou word , hou glad nie van om eimand seer temaak of mislei nie , ek is ook ma net n...
Baie "Humble" wil gelukkig wees
Ek is gelukkig in myself, het al baie hartseer beleef. Ek is baie self versekererd hou van mense. Ek is liefdevol, en gee altyd net my beste, ek gee om, help altyd waar ek kan....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot