AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Zim sal invoer wat hy nie produseer

Zimbabwe sal permitte uitreik vir die invoer van produkte wat nie in dié land self vervaardig word nie.

Suid-Afrikaanse ondernemings wat produkte na Zimbabwe uitvoer, moet druk op die Departement van Handel en Nywerheid plaas sodat daar oplossings gevind kan word vir die buurland se handelsversperrings.

Só sê mnr. Taapano Paradza, 'n konsultant by XA International Trade Advisors. Hy sê druk is belangrik, anders gaan Zimbabwe net meer en meer versperrings daar stel. Sedert 17 Junie word lisensies vereis om 'n lang lys produkte in Zimbabwe te kan invoer, terwyl permitte reeds 'n geruime tyd vir sekere landbouprodukte vereis word.

Die voedselprodukte wat geraak word, sluit ingemaakte groente en sousboontjies in.

Lisensies

Invoerders in Zimbabwe moet by hul ministerie van handel en nywerheid vir dié lisensies aansoek doen. Van die dokumente wat vereis word is belastingklaringsertifikate, ’nbewys van registrasie van die onderneming, en 'n motivering waarom dit nodig is om die produk te kan invoer. 'n Aansoek kos $30 (sowat R428).

“Produkte waarvan daar nie voldoende produksie in Zimbabwe is om in die vraag te voorsien nie, het 'n goeie kans om 'n lisensie te kry,” sê Paradza. “Daar is egter byvoorbeeld baie produsente van mineraalwater in Zimbabwe, wat in die vraag daarna kan voorsien. Dit is onwaarskynlik dat 'n lisensie toegestaan sal word om mineraalwater in te voer.”

Smouse

Paradza sê informele handelaars gaan moeilik vir lisensies kan aansoek doen, omdat hulle meestal nie geregistreerde ondernemings het nie en natuurlik nie belastingklaringsertifikate nie.

Die lisensievereistes gaan hulle dus swaar raak, en daarom na verwagting ook ondernemings in Musina waar hulle hul ware koop.

Permitte

Paradza sê Zimbabwe vereis al 'n tyd lank invoerpermitte vir sekere landbouprodukte, waarvoor invoerders by die ministerie van landbou aansoek doen. Vir produkte soos kookolie, hoender en alle ander vleisprodukte word permitte nie toegestaan nie, omdat dit ook plaaslik in Zimbabwe geproduseer word.

Wetsgehoorsaam

Paradza se raad aan uitvoerders is om wette na te kom om probleme te voorkom. Hy sê middel-Julie is twee vragte met uie, aartappels en peper by die grens vernietig omdat die invoerder probeer het om dit sonder 'n permit in te voer.

Lisensievereistes ‘verras’ SA

Dr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid, het op 'n mediakonferensie waar die departement se nuwe eenheid vir die bevordering van handel en belegging in Afrika bekend gestel is, gesê Zimbabwe se lisensievereistes het Suid-Afrika verras.

Die twee lande was reeds in gesprek weens 'n vroeëre vereiste vir die betaal van bybelasting op sowat 1 000 produktarieflyne, wat al verminder is, maar gesprekke was nog aan die gang.

Davies het gesê hy het 'n vergadering met sy Zimbabwiese eweknie aangevra. Hy het bygevoeg 'n verstandhouding kan bereik word waar Suid-Afrikaanse produkte Zimbabwe se eie produksievermoëns in gevaar stel, maar dat Suid-Afrika op sy regte kragtens reëls van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap gaan aandring as hy sien produkte word uit ander lande ingevoer.

Navrae: Kontak Paradza by tel. (012) 665 1271 of e-pos: taapano@xa.co.za.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.19
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.8%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,661.10
+0.0%
Silwer
19.01
+1.0%
Palladium
2,169.39
-1.6%
Platinum
863.66
-0.5%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot