AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9000
-16,00
CORN
05 Okt
-
4777,8
-24,20
SOYA
05 Okt
-
9245
-20,00
SUNS
05 Okt
-
10203
-7,00
WEAT
05 Okt
-
7205
36,00
WMAZ
05 Okt
-
4942
26,00
YMAZ
05 Okt
-
4860
4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Zim vereis nuwe in- en uitvoerpermitte

Weens vervalsings het Zimbabwe sy permitte vir in- en uitvoer teruggetrek, maar dit kan dalk tot SA se voordeel wees.

Die Zimbabwiese regering het nie alle landbou-invoer verbied nie, maar het wel alle permitte vir in- en uitvoer teruggetrek in ’n poging om korte mette van vals permitte te probeer maak.

Invoerders moet heraansoek doen en in die proses aan nuwe regulasies voldoen. Mnr. Tinashe Kapuya, bestuurder van handels- en beleggingsinligting by die landbousakekamer Agbiz, sê aanvanklike mediaberigte was verkeerd.

Hy het by amptenare in die Zimbabwiese regering bevestig dat alle invoer- en uitvoerpermitte van landbouprodukte gekanselleer is, maar dat dit nie beteken alle invoer na die land is beëindig  nie. “Luidens verslae van laat verlede jaar is daar 2,2 miljoen mense daar wat kos nodig het. Die Zimbabwiese regering sal nie enigiets doen wat die situasie sal vererger nie.”

Vervalsings
Kapuya benadruk dit gaan nie oor Suid-Afrikaanse verskaffers van produkte nie, maar oor Zimbabwiese invoerders. Die Zimbabwiese departement van landbou, meganisasie en besproeiingsontwikkeling het blykbaar besluit om permitte te kanselleer weens vervalste permitte wat daartoe gelei het dat die plaaslike mark ten koste van plaaslike produkte met ingevoerde produkte oorspoel is.

Kapuya sê die kansellering kan ook verband hou met beweerde swak, goedkoop landbouprodukte wat Zimbabwe uit ander oorde as Suid-Afrika binnegekom het. Die proses van nuwe permitte kan dus dalk tot Suid-Afrika se voordeel wees.

Volgens inligting wat Kapuya by die betrokke ministerie gekry het, het die verwerking en uitreiking van permitte kort ná die aankondiging vier pleks van die gewone twee dae geduur. Amptenare verwag die agterstand sal binnekort uitgewis wees.

Die ministerie verwag volgens Kapuya ook nie dat daar ’n invloed op die vloei van ingevoerde goedere uit Suid-Afrika sal wees nie, buiten as klandestiene metodes soos vervalste dokumente gebruik is. Verskaffers van landbouprodukte wat met sulke invoerders gewerk het, kan wel ontwrigting van sake verwag.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.69
-0.4%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,714.20
-0.7%
Silwer
20.69
-1.8%
Palladium
2,323.65
+0.1%
Platinum
926.85
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,647
-0.3%
Alle aandele
66,063
-0.4%
Hulpbronne 10
63,726
-1.3%
Industriële 25
79,962
-0.1%
Finansiële 15
14,122
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot