AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Zimbabwe-boere wil na Afrika-hof

Twee boere van Zimbabwe gaan hulle na die Afrika-kommissie wend vir die vervolging van pres. Robert Mugabe, aldus AfriForum.

Twee boere van Zimbabwe gaan hulle na die Afrika-kommissie wend vir die vervolging van pres. Robert Mugabe, aldus AfriForum.


Luidens ‘n verklaring wil mnre. Ben Freeth en Luke Tembani die kommissie om verlof vra om die Afrika-hof vir Menseregte te nader vir regshulp teen die mensevergrype van pres. Robert Mugabe en die Zimbabwese regering.


Dié stap volg nadat die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap-tribunaal se werksaamhede verlede jaar tydens ‘n SAOG-leiersberaad opgeskort is. Die tribunaal is as ‘n streekhof ingestel om menseregte en ander regsverhoudinge in Suider-Afrika te beregtig.


Die tribunaal het in November 2008 beslis dat Mugabe se grondhervorming rassisties, onwettig en in stryd met die SAOG-verdrag is.


Die hof

Die hof het jurisdiksie oor alle sake en dispute wat op die vertolking van die Afrika-handves oor Mense- en Volkeregte betrekking het. Die Afrika-kommissie is by magte om ‘n saak by die hof aanhangig te maak wat andersins net deur ‘n staat aanhangig gemaak kan word.


“Dié boere hoop dus om hulle saak voor die Afrika-hof te laat aanhoor, deur middel van die proses voor die Afrika-kommissie,” lui die verklaring.


Die kommissie vergader op 20 Februarie 2012 in Banjul, Gambië, en adv. Pansy Tlakula, voorsitter van Suid-Afrika se Onafhanklike Verkiesingskommissie, is ? lid van die kommissie.


Intussen is boere en AfriForum se saak waar daar op eiendomme van die Zimbabwese regering in Kaapstad beslag gelê is, steeds in plek. Indien die Appèlhof in Bloemfontein later die jaar die Zimbabwese regering se appèlaansoek van die hand wys, sal die eiendom verkoop word. Dié geld sal aangewend word vir die boere aan wie die regering tans geld skuld.


15 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-0.9%
Rand - Pond
19.99
+0.7%
Rand - Euro
17.57
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,711.57
-0.3%
Silwer
20.55
-0.4%
Palladium
2,274.78
+0.7%
Platinum
923.41
+0.1%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot