AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Zimbabwe: Gesin verloor alles

Die gesin wat die naweek uit hul huis in die ooste van Zimbabwe gedwing is, het alles verloor en moet nou ’n ander huis huur om in te bly.

Die gesin wat die naweek uit hul huis in die ooste van Zimbabwe gedwing is, het alles verloor en moet nou ’n ander huis huur om in te bly.


Die Du Toit’s wat die naweek in ’n skrikwekkende voorval deur ’n bende ondersteuners van kommodoor Innocent Chiganze van die Zimbabwiese lugmag aangeval is, is Sondagaand deur die Zimbabwiese polisie uit hul huis gelei.


Die gesin is vir ’n tyd lank in die gang van hul huis vasgekeer terwyl klippe op die huis neergereën het. Mnr. Dolf du Toit is deur een van dié klippe teen die kop getref en is in ’n kliniek op Mutare vir harsingskudding behandel.


Plunder

Ná die gesin se vertrek van hul plaas, het die aanvallers die Du Toit’s en hul seun, Rudolf (38) se huise oopgebreek en vragte van hul besittings weggery. Die boerdery se plaaswerkers het die gesin daaroor ingelig.


Dieselfde plaaswerkers sal waarskynlik afgedank word omdat die gesin nie die geld het om hulle in diens te hou nie.


Volgens mnr. Ben Freeth, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsgroep (Sadag) sal die Du Toit’s na alle waarskynlikheid nie na hul plaas kan terugkeer nie. Freeth is self voorheen met geweld van sy plaas afgesit.


“Dit gaan nie net oor gierigheid nie maar om mense vir ’n politieke doel te beheer,” sê hy. Volgens hom is die Du Toit’s die vyfde gesin in twee maande wat van hul plaas afgesit is.


Bron: Volksblad


17 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot