AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Zimbabwe-krisis is politici se skuld

Die rampspoed en ekonomiese ineenstorting in Zimbabwe is 100% die skuld van korrupte politici wat net hul eie sakke wil vul.

Die rampspoed en ekonomiese ineenstorting in Zimbabwe is 100% die skuld van korrupte politici wat net hul eie sakke wil vul en nie in die belange van die bevolking belang stel nie.


Só sê mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA. Möller het pas die Commercial Farmers’ Union (CFU) se kongres in Harare bygewoon en het daarna as ’n genooide spreker op Agri Oos-Kaap se kongres op Jeffreysbaai opgetree.

“’n Mens kan nie ’n land se kommersiële landbousektor nek omdraai sonder om die hele landboubedryf te vernietig nie, sê Möller.


“Suid-Afrika kan dit eenvoudig nie toelaat of bekostig om iets soortgelyks hier te laat gebeur nie. Dit neem minstens 25 jaar om van so ’n ramp te herstel.”


Rampspoed

Hy het verwys na Zambië wat eers nasionalisering en daarna van 1994 af hervorming gehad het. Die gunstige uitwerking van die hervorming begin nou – ná 17 jaar – eers tekens van verbetering toon. Zimbabwe is nog nie eers by die punt van hervorming nie en Suid-Afrika nog nie by die punt van rampspoed nie.

Möller sê politici se verkeerde opvattinge oor die verlede het ’n groot rol gespeel in die kommersiële landbou se ondergang in Zimbabwe. Daarom bly kommunikasie met die regering van die grootste belang.

“Die kommunikasiekanale met die owerhede moet tot elke prys oop bly om die pad na die verderf te probeer vermy.”


28 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons probeer
Ek is vriendelik en bedagsaam. Ek hou van sport en vat die lewe soos dit kom. Ek hou van die buitelewe en kamp.
Bok vir Sports
Ek is vreeslik besig kan nie stil sit nie ek is mal daaroor om alles saam my beter helfde te doen solank hy game is vir enige iets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot