AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Zoeloe-koning se wyne na China

Wyne van Koning Goodwill Zwelithini se Bayede!-reeks sal binnekort op die rakke van Walmart in China te sien wees.

Die eerste besending van die Bayede!-reeks Suid-Afrikaanse wyne sal teen einde vandeesmaand na China uitgevoer word, waar dit deur Walmart verkoop sal word.

Die groot kleinhandelaar het pas ’n ooreenkoms met koning Goodwill Zwelithini en plaaslike sakelui aangegaan om die wyn op hul rakke aan te hou.
 
Die reeks is in 2010 bekend gestel. Die bottels word versier met kralewerk wat vroue in KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap maak. Dit vorm deel van ’n werkskeppingsprojek, en luidens ’n berig op Sake24.com sal dié projek ook voordeel trek uit die uitvoer-ooreenkoms. “Bayede” beteken “Heil die koning”.
 
“Op die oomblik is daar 35 242 bottels op bestelling, en ons hoop om elke derde maand ’n nuwe besending te stuur,” aldus me. Antoinette Vermooten, uitvoerende hoof van Bayede!.
 
Ses kralewerk-groepe
Die organisasie gebruik tans ses verskillende kralewerk-groepe wat versierings vir die wynbottels maak, en wil die netwerk vergroot en die aantal vroue wat daardeur werk kry, verhoog. ’n Reeks produkte verbonde aan die handelsnaam, waaronder wyn, klere en tekstielware, word reeds plaaslik bemark.
 
“Dit is ons visie om ’n internasionaal erkende, luukse handelsnaam uit Afrika te word, en ons verhouding met een van die grootste kleinhandelaars in China neem ons ’n tree nader daaraan,” verduidelik Vermooten.
 
Bron: Sake24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot