AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Zokwana en Cele kan verras – Mantashe

Gee mnre. Senzeni Zokwana en Bheki 'n regverdige kans om hulself in die landbou te bewys en moenie te gou oordeel nie, vra mnr. Gwede Mantashe.

Boere moet aanvaar dat dit nié nodig is om ’n voorligtingsbeampte as Minister van Landbou aan te stel nie, maar eerder ’n sterk leier wat hom met kundiges sal omring en ’n goeie span saamstel om die departement vorentoe te neem, sê  mnr. Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC.

Mantashe het in reaksie op die kritiek dat mnr. Senzeni Zokwana, die nuwe Minister van Landbou, min ervaring van die landbou het, gesê dat hy hom reeds sedert 1982 baie goed ken. “Hy is ’n mynwerker. Mense wie se psige op ’n vertrouensverhouding gebou is omdat jy diegene wat saam met jou onder die grond werk, met jou eie lewe toevertrou.

“Zokwana is nié ’n man wat na die bedryf sal gaan en hom as ’n messias voordoen nie. Hy gaan vra wat boere na die tafel kan bring. Gun hom drie jaar om homself te bewys. Toe mnr. Trevor Manual as die Minister van Finansies aangestel is, het die rand getuimel. Later is hy aangeprys as een van die beste ministers in dié portefeulje wat die land ooit gehad het. So moenie te gou oordeel nie.”

Oor die aanstelling van mnr. Bheki Cele as sy adjunk, het Mantashe gesê toe Cele die Kommissaris van Polisie was, was hy baie sigbaar. “Hy het ’n fout gemaak om nie ’n dokument wat aan hom voorgelê is, behoorlik te lees nie. Hy is egter ’n man wat passievol oor veiligheid is en sal hom toespits op maatreëls om plaasaanvalle aan bande te lê.”

Oor die rede waarom dr. Pieter Mulder, leier van die VF+, nie weer ’n kabinetspos gekry het nie, het Mantashe gesê dit is problematies om ’n leier van ’n ander party in die kabinet op te  neem wie se beleid soms lynreg verskil van dié van die regerende party. “Jy kan nie so ’n persoon se mond snoer om die party wat hy verteenwoordig se beleid uit te dra nie. As dit egter lynreg van dié van jou eie party verskil, skep dit spanning.”

Mantashe het benadruk dat die kommersiële landbou beslis nie deur die Regering geminag word nie. “Boerdery is vandag ’n sake-onderneming. Dit bly ’n belangrike deel van die ekonomie. Groter transformasie is egter nodig. Ongelukkig beskou diegene wat geraak word dit as ’n té vinnige proses terwyl dié wat daarvoor vra, meen dit sloer te lank. Die kuns is om die wysheid te hê om die regte ding op die regte tyd te doen wat verseker dat die appelkar nie omgekeer word nie.”

Lees die volledige onderhoud in die volgende uitgawe van Landbouweekblad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-0.2%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,709.20
-0.2%
Silwer
20.69
+0.2%
Palladium
2,249.96
-0.5%
Platinum
924.87
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot