AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Zokwana nooi beleggers na landbou

In een van sy eerste optredes het landbouminister Senzeni Zokwana internasionale beleggers na die landbou genooi en gesê hy wil plase veilig maak.

"Kom terug na Suid-Afrika as beleggers en met planne sodat ons die landbou aantreklik kan maak vir jong mense."

Mnr. Senzeni Zokwana, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, het dié uitnodiging Woensdag, 18 Junie, gerig aan afgevaardigdes by die internasionale vereniging vir voedsel en landboubesigheidsbestuur (Ifama) se jaarlikse byeenkoms in Kaapstad.

Zokwana het gesê landboutegnologie het reg oor die wêreld verander en die plaaslike sektor het planne, kundigheid en vennootskappe nodig. "Die lae vlak van belegging in die landbou is 'n beperking."

Hoewel hy gesê het dat bestaansboere gehelp moet word om kleinboere te word wat toegang het tot markte, het hy ook gesê die gans wat die goue eiers lê, moet nie in die proses doodgemaak word nie. "Ons wil nie die bedryf doodmaak nie."

Daarom moet kommersiële boere kleinboere help om verder te ontwikkel. "As jy 'n kommersiële boer is, help jou kleinboer-buurman om te verstaan hoe ’n boerdery-onderneming werk."

Hy het wetenskaplikes en sakelui aangemoedig om in die landbou in Suid-Afrika te belê. "Ons het jul kundigheid nodig, maar veral jul geld."

Hy het erken die Regering staan voor 'n uitdaging om beleid só te ontwikkel dat beleggers sou belangstel om hier te belê. "Ons het sinergie nodig tussen beleid en wat maatskappye benodig om te belê. Ons wil sakelui se standpunte aanhoor, want dis beter om met mense te praat as daar veranderinge moet kom."

Hy het verwys na sy en mnr. Bheki Cele, adjunk-minister, se eerste gesprek met Agri SA, en gesê hulle wil seker maak dat gesprek gevoer word oor alle uitdagings.

Zokwana het ook verwys na die kwessie oor sy veewagter se vergoeding en die mense laat lag met sy opmerking dat hy 'n mynbou-agtergrond het. "Ek was 'n mynwerker, maar ek verstaan aartappels groei ook onder die grond."

Verder het hy gesê Cele het sy "lewe in die sekuriteitsektor deurgebring", en dat dit hom kwalifiseer om veiligheid op die platteland te verseker. "Geen boer moet onrustig slaap omdat hy 'n aanval vrees nie. Ons wil boerderygebiede veilig maak deur samewerking met plaaslike gemeenskappe."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.07
+0.1%
Rand - Euro
17.66
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,697.20
-0.9%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,185.00
-3.4%
Platinum
917.50
-0.9%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot