AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Zokwana ook by hidrobreking betrek

Die Minister van Landbou is ook betrek by Treasure the Karoo Action Group se versoek dat 'n moratorium op hidrobreking geplaas word.

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye behoort óók insette te lewer tot die kwessie van hidrobreking omdat landbougrond daardeur benadeel kan word.

Daarom, sê die Treasure the Karoo Action Group (TKAG), het hy 'n kopie van sy onlangse brief aan pres. Jacob Zuma om 'n moratorium op hidrobreking te vra, ook aan mnr. Senzeni Zokwana, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye gestuur.

Mnr. Jonathan Deal, hoof uitvoerende beampte van TKAG, het by 'n mediakonferensie gesê die brief is na verskeie departemente gestuur wie se kommentaar oor die moontlike invloed van hidrobreking nodig is.

In die brief vra die TKAG, wat hidrobreking in alliansie met AfriForum beveg, dat Zuma 'n moratorium op skaalgasontginning plaas, insluitend eksplorasie daarvoor.

Die twee organisasies het die Regering 30 dae gegee om aan al sy punte van kritiek en spesifieke studies aandag te gee en gesê hulle sal andersins regstappe doen.

Die brief is ook aan die maatskappye gestuur wat om eksplorasieregte aansoek gedoen het.

TKAG sê die Regering behoort 'n onlangse studie deur die raad van Kanadese akademies in ag te neem.

Kanadese navorsers sê hierin die beoordeling van hidrobreking se omgewingsinvloed word deur 'n gebrek aan inligting oor talle sleutelaspekte belemmer.

Die navorsers sê die skaliegasbedryf se aansprake op sy tegnologiese vaardigheid of 'n regering se versekering dat die omgewingsgevolge aanvaarbaar is, sal nie openbare aanvaarding van grootskeepse skaliegasontwikkeling teweegbring nie.

Aanvaarding sal verkry word “deur deursigtige en geloofwaardige monitering van die omgewingsinvloed”.

Die navorsers sê ook skaliegasontginning het tot dusver meestal plaasgevind sonder dat behoorlike basislyndata oor onder meer grondwatergehalte en wildlewehabitat versamel is. Die omgewingsinvloed is dan moeilik om te bepaal.

“Sommige van die moontlike omgewings- en gesondheidsgevolge van skaliegasontwikkeling kan dekades duur om waarneembaar te word.”

Boere en ander grondeienaars van die Springbokvlakte by Bela-Bela in Limpopo het intussen beswaar aangeteken teen 'n aansoek vir die eksplorasie van koolbedmetaan in hul omgewing.

Umbono CBM Springbok Flats het in Februarie aansoek gedoen om regte in 'n gebied wat 69 plase beslaan.

Beswaarmakers sê daar is eintlik honderde individuele eiendomme op elk van hierdie oorspronklike 69 plase en duisende plaasgedeeltes oor 'n gebied van 120 000 ha word dus geraak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
-0.8%
Rand - Pond
20.02
+0.6%
Rand - Euro
17.58
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,713.41
-0.2%
Silwer
20.62
-0.1%
Palladium
2,272.04
+0.6%
Platinum
924.72
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot