AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Zokwana wil gesels, vra harmonie

In sy eerste media-onderhoud gee die nuwe Minister van Landbou erkenning aan landbou-organisasies en praat oor vakbonde.

Harmonie tussen die rolspelers in die landbou is noodsaaklik om die nasie te voed. Só sê die nuut aangestelde Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, mnr. Senzeni Zokwana, in 'n onderhoud met Landbouweekblad.

Zokwana is deur pres. Jacob Zuma as die nuwe landbouminister aangestel in die plek van me. Tina Joemat-Pettersson. Zokwana is voorsitter van die SAKP en tot onlangs die voorsitter van die Nasionale Unie van Mynwerkers (NUM).

Hierdie gebore Oos-Kapenaar glo dat om boerdery in die land suksesvol te maak, is voortdurende kommunikasie tussen die onderskeie rolspelers nodig om probleme en behoeftes te identifiseer. “Die bestaande landbou-organisasies moet erkenning kry en daar moet gehoor gegee word aan wat hulle nodig het, asook wat hulle moet doen.”

Zokwana bring 'n magdom ondervinding met onderhandeling met die werkersmag na die landboutafel. Hy het gesê die menslike element rakende die kwessies wat hy in die mynbou ervaar het, kan goed in die landbou toegepas word.

Moet kan kommunikeer

“Dit maak nie saak hoe verskillend mense of hulle kulturele agtergrond verskil nie. Mense is mense. Die vermoë om op 'n manier te kan kommunikeer sodat mense verstaan en deur seker te maak dat hulle jou siening begryp, is baie belangrik.”

As NUM-voorsitter moes hy leiding aan meer as 300 000 mynwerkers gee. Maar gaan hy die landbousektor nou in te kan kommunikeern rigting dryf om meer vakbond-georieënteerd te wees? Zokwana het aangedui dat hy nie vakbonde in werkers se kele sal afdruk nie.

Vakbonde moet die geleentheid hê om hulself aan werkers beskikbaar te stel. Dit is die plig van die ministerie om harmonie te bewerkstellig.” Hy het bygevoeg dat waar vakbonde in die sektor teenwoordig is, hulle tóg 'n belangrike rol kan speel om harmonie tussen werkgewer en werknemer te verseker.

Hy het gesê sy ministerie sal hard werk om te keer dat 'n situasie weer kop uitsteek soos die gewelddadige stakings in De Doorns teen die einde van 2012.

Zokwana se vorige werksfamilie was duidelik hartseer om hom te verloor. NUM het gesê hy is bederf deur sy kennis en wysheid en is dankbaar om onder sy leierskap te kon werk.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-0.9%
Rand - Pond
20.04
+0.5%
Rand - Euro
17.58
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,712.18
-0.3%
Silwer
20.60
-0.2%
Palladium
2,273.90
+0.7%
Platinum
926.00
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot