AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Zuma brekfis met boere in Bloemfontein

Sowat 100 boere het ‘n ontbyt in die Rosestad bygewoon waar pres. Jacob Zuma die genooide gas was.

Boere wil nie bakhand voor die Regering staan nie, maar sal hulp waardeer in die vorm van gunstiger produksielenings, is een van die pleidooie wat pres. Jacob Zuma in Bloemfontein moes aanhoor.

Zuma het ’n groep van sowat 100 kommersiële en opkomende boere, sakelui, akademici en verskeie ANC-ondersteuners tydens ’n ontbyt in Bloemfontein (Saterdag, 30 Julie) toegespreek.

Van die aanwesiges, wat bykans drie ure vir sy optrede moes wag, het egter voor sy aankoms vertrek.

Mnr. Cassim Seedat van die Bloukruin-landgoed by Fouriesburg, was een van diegene wat ’n pleidooi gelewer het vir geldelike ondersteuning ten opsigte van hulle insetkoste vir die nuwe oes. Hy sê: “Ons boer met hoop en is van die genade van die reën afhanklik.” Sagte lenings teen ’n  voorkeurkoers wat oor ’n langer tyd terugbetaak kan word, sal produsente in staat stel om ná die afgelope droogte weer te kan plant.

Stryd teen Eskom

Mnr. Andries van Tonder het namens Dewetsdorp se boere hulp gevra in hulle stryd teen Eskom wat nie gehoor gee aan hulle klagtes oor veldbrande nie. Volgens hulle veroorsaak swak instandhouding van kraglyne verwoestende veldbrande.

Zuma het sy repliek hoofsaaklik toegespits op redes waaroor kiesers ten gunste van die ANC moet stem en onderneem om sake na die Kabinet te verwys. Hy het ook sake, soos toegang tot waardetoevoeging  en die verwerking van primêre produkte na die Vrystaatse landbou-LUR, mnr. Oupa Khoabane, verwys, asook die versoek van ’n informele boer wat sukkel met weiding en die verkryging van dieremedisyne.

Hy het egter nie geantwoord op die beskuldiging van ’n boer dat opruiende uitsprake deur die president dat blankes grond gesteel het, kan bydra tot die onveiligheid van landelike gemeenskappe nie. Dié boer sê dit strook nie met premier Ace Magashule van die Vrystaat se uitnodiging aan minderhede dat daar plek vir almal in Suid-Afrika is nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot