AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Zuma en Tina kry F-simbool

Pres. Jacob Zuma en me. Tina Joemat-Pettersson het albei die Demokratiese Alliansie se jaarlikse rapport gedruip.

Pres. Jacob Zuma en een van sy grootste ondersteuners, me. Tina Joemat-Pettersson, die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye het albei die Demokratiese Alliansie (DA) se jaarlikse rapport gedruip.

Die DA ken ’n graad aan die president, sy adjunk en die ministers toe op grond van hul visie rakende beleid, Parlementêre bywoning, finansies en administrasie. Me. Lindiwe Mazibuko, die DA se Parlementêre leier, het gesê 2012 sal onthou word as ’n tragiese jaar  vir die land en ook ’n keerpunt vir sy demokrasie.

“Van die tragedie by Marikana, die skoolhandboek-sage in Limpopo en die Oos-Kaap, van Nkandlagate tot die besteding van R5 miljard deur regeringsdepartemente aan vermaak.”

Sy het gesê 2012 het dit duideliker as ooit tevore gemaak dat die land ’n leierlose regering het, wat nie presteer nie.

Zuma het ’n F-simbool gekry omdat hy misluk het om sy regering doeltreffend te lei, misluk het om krisisse te keer wat dikwels voorkombaar was en omdat hy gereeld die regstreekse oorsaak van sommige van die probleme was waarvoor sy regering te staan gekom het.

Laer as 'n F
Dr. Wilmot James, nasionale voorsitter van die DA, wens hy kon Joemat-Pettersson ’n laer simbool as ’n F gegee het, maar ongelukkig is dit sover hul graderingstelsel strek.

“Haar hantering van bykans elke kwessie voor haar was so onbevoeg en nalatig gedoen dat daar geen twyfel meer bestaan dat sy onmiddellik uit die Kabinet verwyder moet word nie.”

Die DA dui in sy rapport aan dat dit blyk dat “die minister meer daarin geïnteresseerd is om die landbou en visserye te vernietig as om die nodige poging aan te wend om hierdie bedrywe te verstaan en ’n visie vir hul toekomstige sukses te bied.

“Indien prestasie ’n maatstaf was vir ’n Kabinetskommeling, sou hierdie minister die eerste een wees om te gaan.”
Die rapport wys ook dat sy swak ingelig is oor die basiese werking van elke sektor waarmee sy belas is. Verder is amptenare bang om besluite te neem, want hulle wil nie deur die minister van wanadministrasie of korrupsie beskuldig word nie.

“Hulle rapporteer dat sy nie een keer senior bestuur oor haar idees of visie vir die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye ingelig het nie en niemand weet dus wat van hulle verwag word nie.”

In teenstelling met Joemat-Pettersson het mnr. Gugile Nkwinti, Minister vir Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, wat saam met haar in 2011 ’n F-simbool gekry het, nou ’n D-simbool gekry.

Hoewel sy departement, saam met die Departement van Openbare Werke, een van die mees disfunksionele departemente is, kry hy die simbool vanweë sy houding teenoor sy verantwoordelikhede en die erkenning van die probleme wat sy departement moet oorbrug.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
-0.6%
Rand - Pond
20.11
+0.6%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,712.07
-0.8%
Silwer
20.50
-2.7%
Palladium
2,306.00
-0.7%
Platinum
924.00
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,302
-0.9%
Alle aandele
65,718
-0.9%
Hulpbronne 10
63,565
-1.6%
Industriële 25
79,584
-0.6%
Finansiële 15
13,983
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot