AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Zuma in EU oor SA plaasmoorde uitgevra

Tevredenheid heers nadat plaasmoorde in Suid-Afrika Woensdag (29 September) in die Europese Unie se parlement deur ‘n Vlaamse lid opgehaal is, sê die TLU SA.

Tevredenheid heers nadat plaasmoorde in Suid-Afrika Woensdag (29 September) in die Europese Unie (EU) se parlement deur ‘n Vlaamse lid, mnr. Philip Claeys, opgehaal is, sê die TLU SA.

Luidens ‘n mediaverklaring is die organisasie verheug hieroor.


“Ons is baie bly dat die moorde op ons boere nie langer op wêreldforums geïgnoreer kan word nie, en dat die wêreld nou al hoe meer kennis begin neem daarvan,” sê mnr. Ben Marais, voorsitter.


Zuma gekonfronteer

Claeys het pres. Jacob Zuma tydens sy besoek aan die parlement oor plaasmoorde in die land gekonfronteer.


“Mnr. Claeys sê dat daar in die EU groot kommer bestaan oor die feit dat sowat 3 000 plaasbewoners reeds vermoor is, en dat die leier van die ANC se jeugbeweging steeds liedjies soos ‘kill the boer, kill the farmer’ sing.  Hy wou by Zuma weet wat hy beoog om daaraan te doen,” lui die verklaring.


Boere is tevrede?

Zuma het geantwoord dat plaasmoorde deel is van die misdaad in die land, maar dat die Polisie en boere met mekaar in gesprek is, en dat die boere tevrede is.


“Ons wil baie dankie sê aan mnr. Claeys en Vlaams Belang dat hulle die geleentheid gebruik het om dié saak op ’n belangrike forum soos die EU-parlement te opper. Ons is egter bitter ontevrede met pres. Zuma se antwoord, want die boere is nié tevrede nie. Solank daar deurentyd aanvalle op plase voorkom, soos daar dié week weer gebeur het, sal die boere ontevrede bly en word die saak allermins as opgelos beskou,” sê Marais.

 

1 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot