AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Zuma kry brief oor restitusiewet

Gemeenskappe het pres. Jacob Zuma versoek om nié die wysigings op die Herstel van Grondregte te onderteken nie.

Verskeie besorgde groepe het pres. Jacob Zuma in ’n brief gevra om nié die Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte te onderteken nie.

Die groepe, Mining Affected Communities United in Action, die Land Access Movement of South Africa en die vereniging vir landelike demokrasie (Association for Rural Democracy) stem saam met die publieke besorgdheid dat dié wetsontwerp én die kontroversiële Wet op Minerale- en Petroleumbronne deur die Raad op Provinsies (NRP) "gejaag" is om voor stemdag deur die regerende party gebruik te word om steun van tradisionele leiers te kry.

Mnr. Brendan Boyle, 'n navorser by die sentrum vir wet en samelewing by die Universiteit van Kaapstad het in The Witness, 'n susterskoerant van Landbouweekblad, geskryf dat die wetsontwerp 'n wet kan word as Zuma dit teken, dog die groepe meen hulle is nie geraadpleeg soos die Grondwet voorskryf nie.

Vele gebreke
Hulle vra ook dat die Wysigheidswetsontwerp op die Herstel van Grondregte én die Wet op Minerale- en Petroleumbronne - wat ook vele gebreke het - na die Parlement terug verwys word sodat openbare mening behoorlik in ag geneem kan word.

In die brief wat die Legal Resources Centre namens die groepe aan Zuma geskryf het, sê hulle dat die twee wetsontwerpe groot openbare belangstelling wek en verreikende gevolge vir landelike gemeenskappe kan inhou.

Aldus Boyle het die drie groepe die voorneme om mense nog 'n geleentheid te gee om grond wat hulle verloor het, terug te eis, "versigtig verwelkom", maar dring daarop aan dat provinsiale afgevaardigdes die bekommernisse wat baie landelike mense oor die huidige wetsontwerp het, moes in ag neem.

Die bekommernisse sluit die volgende in:
* Kommer dat bestaande (onafgehandelde) eise nie apart gehou word om te verseker dat hulle nie verlore gaan in 'n stortvloed van nuwe eise nie.
* Vrese dat tradisionele leiers die heropening van grondeise kan gebruik om beheer oor kommunale grond in landelike gebiede te kry ten koste van gemeenskappe wat verkies om hul eie grond te beheer.
* Hulle is ook besorg dat nuwe en oorvleuelende eise die verblyfsekerheid van kwesbare groepe, soos vroue, in die landelike gebiede kan ondermyn.

Die kwessie, skryf Boyle, is nie soseer dat daar nie enige openbare verhore gehou is nie, maar dat die NRP nie die verslae van die verhore bespreek en gedebatteer het, of sy eie verhore gehou het nie. "In drie vergaderings wat oor ses weke gehou is, het die NRP se staande komitee die bekommernisse van sekere provinsies, veronagsaam het en geweier het om 'n geleentheid vir verdere insette deur gemeenskappe en instansies te skep."

As Zuma aan die groepe se versoek gehoor gee en die wetsontwerp terug Parlement toe stuur, sal dit eers ná die verkiesing gehanteer word en sal dit verskeie stappe moet teruggaan. As hy dit nie doen nie, kan die groepe die saak na die Konstitusionele Hof neem op grond daarvan dat die NRP geweier het om na die mense wat dit veronderstel is om te verteenwoordig, te luister, skryf Boyle.

Bron: The Natal Witness

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.83
-0.3%
Rand - Pond
20.05
+0.4%
Rand - Euro
17.60
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,716.84
+0.0%
Silwer
20.59
-0.2%
Palladium
2,304.50
+2.1%
Platinum
928.00
+0.6%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,532
+0.6%
Alle aandele
65,979
+0.6%
Hulpbronne 10
63,155
-0.8%
Industriële 25
80,299
+1.3%
Finansiële 15
14,079
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot