AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8985
35,00
CORN
07 Okt
-
4805
-13,00
SOYA
07 Okt
-
8800
40,00
SUNS
07 Okt
-
10630
150,00
WEAT
07 Okt
-
7207
-3,00
WMAZ
07 Okt
-
5058
-2,00
YMAZ
07 Okt
-
4945
-3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Zuma moet ras-wette los, sê TLU SA

Die TLU SA stem heeltemal saam met pres. Jacob Zuma se oproep om rasgevegte te stop.

“Ons sal graag wil sien dat pres. Zuma en sy Regering die eerste voorbeeld stel in hierdie verband neem, naamlik om dan ook die rassepolitiek te stop,” sê die TLU SA se voorsitter, mnr. Louis Meintjes.

“Solank beskuldigings van regeringskant gemaak word aan die deur van een rassegroep, soos dat hulle grond gesteel het wat teruggegee moet word, en dat Jan van Riebeeck die oorsaak is van al die ellende in die land, gaan die rasgevegte bly voortbestaan.

“Maar meer nog, is rasgebaseerde wetgewing, gegrond op politieke ideologie eerder as die vryemarkbeginsels, die grootste oorsaak van rassespanning en rasgevegte,” sê Meintjes in ’n nuusverklaring.

Hy sê die Regering behoort alle rasgebaseerde wetgewing te skrap, as hy wil begin met die uitskakeling van rasgevegte.  “Dit sal wetgewing en prosesse insluit, soos grondhervorming, regstellende optrede, swart ekonomiese bemagtiging, kwotastelsels in sport en gedwonge transformasie in skole en universiteite. Solank daardie onbillike rasgebaseerde wetgewing op die wetboeke is, sal Zuma se pleidooi op dowe ore val,” sê Meintjes.

Die kulturele diversiteit van Suid-Afrika is 'n gegewe en daar behoort eerder gefokus te word om erkenning te gee aan kulturele groeperinge waar hulle hul eie waardes kan uitleef.  So 'n stap sal veel eerder bydra tot wedersydse begrip en respek as die huidige verswelging van die een kultuur oor die ander.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.15
-0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.12
-0.0%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,261.50
-0.0%
Platinum
932.00
+0.7%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,205
-0.4%
Alle aandele
65,577
-0.4%
Hulpbronne 10
63,438
+0.3%
Industriële 25
79,425
-0.8%
Finansiële 15
13,989
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot