AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Zuma sien nie werklikheid, sê DA

Die staatsrede is “fluweelryke beloftes waarvan die meeste nie nagekom sal word nie,” is van die kommentaar oor pres. Jacob Zuma se staatsrede.

Geen nuwe planne vir werkskepping en hy is nie in voeling met die werklikhede in Suid-Afrika is nie, is van die kommentaar op pres. Jacob Zuma se staatsrede.

Mnr. Mmusi Maimane, die DA se leier in die Parlement, het gesê die spasie tussen die president se woorde en die werklikheid van wat nodig is om die ekonomie te laat groei, massief is. “Die president het dieselfde ou beloftes herhaal en die Regering weer daartoe verbind om probleme aan te spreek wat reeds opgelos moet gewees het.”

Mnr. Ernst Roets, adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum het gesê dit wil voorkom of die president radikale ingryping op al die verkeerde plekke wil toepas, terwyl die gebiede waar radikale ingryping nodig is, grotendeels geïgnoreer word.

Afriforum het die staatsrede beskryf as ’n reeks fluweelryke beloftes waarvan die meeste nie nagekom sal word nie omdat daar nie begrip vir die ware omvang van die probleme is nie en omdat geen praktiese stappe vir die realisering daarvan uitgestippel is nie.

Met betrekking tot werkskepping het Zuma onder meer gesê dat van die landbousektor verwag sal word om een miljoen werksgeleenthede te skep.  “Dit, terwyl geen erkenning gegee word aan die feit dat werkskeppers op plase deur 'n golf van geweld geteister word en gevolglik die sektor toenemend verlaat nie,” het Roets gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.4%
Rand - Pond
19.12
+1.1%
Rand - Euro
17.29
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,627.69
-0.1%
Silwer
18.20
-1.1%
Palladium
2,079.50
+0.2%
Platinum
844.50
-1.1%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,618
-1.7%
Alle aandele
62,948
-1.7%
Hulpbronne 10
56,590
-0.7%
Industriële 25
77,608
-2.1%
Finansiële 15
13,966
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot