AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Zuma verwys nie na grond vir KhoiSan

Die heropening van grondeise vóór 1913 is nie in die staatsrede genoem nie, wat nuwe grondeise kon beteken.

Geen regstreekse verwysing is in die staatsrede oor die heropening van grondeise vóór 1913 gemaak sodat die Khoi en San grond kan eis nie.

Pres. Jacob Zuma het slegs gesê dat die volgende administrasie 'n verskeidenheid beleidsrigtings, wetgewing en praktiese ingrypings vorentoe sal moet neem om die grondkwessie aan te spreek.

Dit sluit in kwessies rakende die totstandbring van 'n kantoor vir die grondwaardeerder-generaal en die heropening van grondeise.

Zuma het in sy staatsrede in 2013 die verwagting geskep dat afstammelinge van die Khoi en die San die geleentheid sal kry om grond te eis wat vóór 1913 afgeneem is.

Herstel van Grondregte
Die Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte wat nou voor die Parlement dien, maak slegs voorsiening vir die heropening van grondeise vir 'n verdere vyf jaar. Die afsnypunt is steeds grond wat kragtens die Wet op Naturellegrond van 1913 afgeneem is.

Zuma het in sy staatsrede gesê heelwat vordering is met grondhervorming gemaak. Sedert 1994 is byna 5 000 plase van sowat 4,1 miljoen ha aan swart mense oorgedra. Nagenoeg 80 000 grondeise wat 3,4 miljoen ha beloop, is gefinaliseer.

Hoofman Cecil le Fleur van die Griekwa Nasionale Konferensie het vroeër by die Parlement gesê die Khoi en San sal ernstiger opgeneem moet word. Die 1913-afsnydatum maak nie voorsiening vir hulle nie, hoewel hulle die eerste mense in die land was wat van hulle grond ontneem is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,717.07
-0.5%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,253.00
-3.0%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot