AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Zwane voor stok oor melkplaas by Vrede?

Een van die “argitekte” van die omstrede melkplaas by Vrede kan dalk voor ? parlementêre komitee gedaag word om te verduidelik.

Indien die voormalige LUR vir landbou in die Vrystaat, mnr. Mosebenzi Zwane, nie na die Parlement geroep word om verslag te doen oor die Guptas se “ gekaapte melkery” by Vrede nie, word ’n boodskap die wêreld ingestuur dat Suid-Afrika oop is om gevat te word, skryf me. Annette Steyn, die DA se skaduminister vir landbou.

Sy het ’n brief aan die voorsitter van die portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye gerig waarin sy vra dat Zwane, wat nou die Minister van Minerale Hulpbronne is, voor die komitee moet verskyn siende dat die kwessie rondom dié melkery die eerste en mees sigbare voorbeeld is van hoe die Gupta-familie se staatskaping sy kloue in die land ingeslaan het.

“Hy het gehelp om ’n uitstappie vir hom en die Vrystaatse landboudepartement na Indië te reël, wat die Guptas gefinansier het. Die departement en Zwane is reg oor Indië deur die Guptas onthaal en na die Guptas se huis genooi.

Slorderige kontrak

“Ons glo hierdie uitstappie het die konsep van ’n vinnige en slorderige kontrak voortgebring wat toegesien het dat die Vrystaatse regering die Guptas se troue befonds het.”

Steyn het gesê Zwane moet verantwoordbaar gehou word vir sy rol in die rampspoedige boerdery, want dit het daartoe gelei dat die 80 begunstigdes van die projek die slegste daarvan afgekom het.

“Meeste van die begunstigdes het hulle melkkoeie verkoop in afwagting op die nuwe projek, maar nie een van hulle is toegelaat om daaraan deel te neem nie en het ook nie voordeel daaruit getrek nie.”

Ten bate van die plaaslike gemeenskap

Die Vrystaatse Regering het die 4 400 ha plaas in Vrede ’n gratis 99 jaar-huurkontrak gegee en hom daartoe verbind om oor drie jaar sowat R300 miljoen vir die oprig van die melkery ten bate van die plaaslike gemeenskap te bewillig.

Die maatskappy Estina, waaraan die Guptas verbind word, is ’n filiaal van die maatskappy Paras, die grootste suiwelmaatskappy in Indië. Estina het hom tot ’n bydra van R200?miljoen verbind.

Me. Rosina Semenya, voorsitter van die Parlement se portefeuljekomitee, sal dit oorweeg of Zwane na die komitee geroep sal word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot