AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondpryse in Noord-Kaap onder druk

Grondpryse in die Noord-Kaap is onder druk, met dalende prysneigings wat in verskeie distrikte waargeneem word, sê mnr. Johann Bornman.

Die ontleding van grondverkope in Mpumalanga, die Noord-Kaap en Noordwes is van transaksies vir grond wat groter is as 10 ha vanaf Mei verlede jaar tot April vanjaar.

In die Noord-Kaap is 284 transaksies in 21 distrikte gesluit. Dit het 573 618 ha teen R2,288 miljard behels. Daarvan was 27 transaksies van kleur (10%), wat 76 379 ha (13,3%) teen R384 miljoen (16,8% van die totale waarde) verteenwoordig.

Altesame 65% van die transaksies was vir grond groter as 300 ha. In ses (28,6%) van die distrikte is dalende prysneigings waargeneem. Grondpryse in die distrik Barkly-Wes het aansienlik gekrimp in die 12 maande van die ontleding, met 'n gemiddelde daling van 21,7%. Sake lyk heelwat beter in Kenhardt, met 'n gemiddelde toename van 17,3% in die 12 maande.

Groter transaksies

In Mpumalanga was daar 'n dalende neiging in net een van die ses distrikte. Altesame 460 transaksies het 113 490 ha teen R2,838 miljard behels. Daarvan was 91 (20%) ooreenkomste van kleur, wat 29 944 ha (26,4%) teen R738 miljoen behels het.

Ál meer transaksies (27%) is vir grond groter as 300 ha. Die distrik Amsterdam in die provinsie het gemiddelde groei van 8,8% oor dié periode aangeteken.

Altesame 638 transaksies het in 14 distrikte in Noordwes plaasgevind. Net sewe van die distrikte se pryse het gedaal. Altesame 194 832 ha is verhandel teen R4,813 miljard.

Daarvan was 104 (16%) ooreenkomste van kleur, wat 10,5% van die totale waarde behels het. Altesame 29% van die transaksies was vir grond kleiner as 50 ha.

Statistieke, soos bogenoemde, is vir ál die provinsies op Landbou.com beskikbaar, asook meer besonderhede, soos wie die transaksies aangegaan het. Klik hier. Dit behels:

¦Statistieke.

¦ Besonderhede oor alle plaasverkope binne ’n distrik.

¦ Ontleding van die randwaarde per hektaar van transaksies in elke distrik.

* Johann Bornman is voorsitter van Agri Development Solutions (ADS). Kontak Bornman by jchb@mweb.co.za.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.17
+0.0%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,265.00
+0.1%
Platinum
928.00
+0.3%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot