AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

ARGO Tractors SA kry nuwe perseel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
ARGO Tractors SA het onlangs ’n nuwe perseel bekom waarop hulle hul nuwe kantore bou. FOTO’S: VERSKAF
ARGO Tractors SA het onlangs ’n nuwe perseel bekom waarop hulle hul nuwe kantore bou. FOTO’S: VERSKAF
ARGO Tractors SAgaan binnekort ’n splinternuwe perseel betree. Die gebou het ’n uitstekende ligging in die nywerheidsgebied naby die OR Tambo-lughawe en sal die maatskappy in staat stel om sy klante te onthaal, demonstrasies te hou en sy goeie diens net nog verbeter.

ARGO Tractors SA se nuwe gebou is op die R21-hoofroete tussen die OR Tambo-lughawe en Tshwane geleë. Die maatskappy het reeds verlede jaar op 1 Junie met voorbereidingswerk begin en die verwagte voltooiingsdatum is April 2022. Tans huur hy sy huidige perseel in Boksburg, maar het besluit om te skuif na ’n gebou wat hy besit en ook baie meer sentraal geleë is.

Die erfgrootte is 16 112 m² en die gebougrootte 5 700 m². Die gebou gaan bestaan uit ’n moderne vertoonlokaal (650 m²) om die ARGO-produkreeks en -tegnologie aan besoekers ten toon te stel. Daar sal ’n ontvangsarea en kantore wees, asook ’n opleidingslokaal. Hier sal handelaars opgelei word in die produkte se toepassing, tegniese aspekte en tegnologie om sodoende boerderymeganisasie-oplossings te ondersteun en te verbeter.

Die perseel sal gebruik word om onderdele in voorraad te hou en reg oor Suider-Afrika te verskaf. Daar sal ook ’n monteringsaanleg wees waar trekkers aanmekaargesit gaan word.

Daar sal ’n klante-onthaalarea op die dak wees en ’n demonstrasieveld sowat 15 minute se ry weg in ’n goed gevestigde boerderygemeenskap waar klante die produkreeks van ARGO self kan ondervind.

Hierdie belegging van R100 miljoen in Suid Afrika demonstreer die vertroue en verbintenis wat die Morra-familie, die eienaars van ARGO Tractors, in Suidelike Afrika, sy Suid-Afrikaanse ARGO-span, die handelaars netwerk asook landbou as ‘n heel het.

Die ligging van die nuwe gebou is uitstekend en die projek is op koers sodat die Suid-Afrikaanse ARGO-span teen middel April sal kan hervestig.

ARGO Tractors SA het onlangs ’n nuwe perseel bekom waarop hulle hul nuwe kantore bou. FOTO’S: VERSKAF
Navrae:


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
+0.9%
Rand - Pond
20.15
+0.3%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.49
+1.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,712.49
+0.8%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,339.50
+5.2%
Platinum
927.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,638
+3.1%
Alle aandele
66,095
+2.9%
Hulpbronne 10
64,234
+4.2%
Industriële 25
79,745
+2.9%
Finansiële 15
14,055
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot