AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9610
22,00
CORN
30 Sep
-
4857
-7,00
SOYA
30 Sep
-
9460
68,00
SUNS
30 Sep
-
10185
-20,00
WEAT
30 Sep
-
7113,2
13,20
WMAZ
30 Sep
-
4911
19,00
YMAZ
30 Sep
-
4874,8
23,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Aucor en AFGRI Equipment vat hande vir veilings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
.
.
In die verlede sou wisselvallige weerstoestande een van ’n boer se bekommernisse wees, maar deesdae is daar al hoe meer dinge wat onsekerheid veroorsaak.

In die verlede sou wisselvallige weerstoestande een van ’n boer se bekommernisse wees, maar deesdae is daar al hoe meer dinge wat onsekerheid veroorsaak. Daar lê wel hoop op die horison wanneer die gemeenskap saamstaan.

By Aucor en AFGRI Equipment glo ons dat hierdie gemeenskap maatskappye ook bevat en dat ons ’n sosiale verantwoordelikheid het teenoor ons boere, want ons boere sien na ons om deur middel van voedselsekerheid. Daarom bied ons ’n omvattende, onweerstaanbare veiling van landboutoerusting aan ons volkstrots.

Aucor is Suider-Afrika se gunsteling-afslaer, met verskeie aktiwiteite in die veilingsbedryf.

Ons is leiers in die bedryf ten opsigte van die uitruil van goedere teen optimale waarde. Aucor tree op as ’n middelman tussen verkopers en kopers wat goedere wil uitruil sonder die intimidasie van ’n historiese vendusiemeester.

In ooreenstemming met Aucor se beginsels rakende gehaltediens, lewer AFGRI Equipment finansiële en strategiese ondersteuning aan die landbou en korporatiewe sektor. Sy dienste strek ook na die verkoop van werktuie en toerusting (veral onder die John Deere-handelsmerk). Dit vind landwyd by 23 takke plaas. Benewens sy indrukwekkende Suid-Afrikaanse reikwydte is AFGRI Equipment ook bedrywig elders in Suider-Afrika én in Wes-Australië.

Vir AFGRI Equipment en Aucor maak waarde, teen ’n billike prys, sin. Net so maak ons besluit om by ’n landbouveiling betrokke te raak vir ’n gemeenskap wat waarde op lang termyn soek, ook sin. Ons is bewus van die finansiële druk waaronder ons boere verkeer en wil help deur koste te beperk waar moontlik. Ons oplossing is ’n landbouveiling uit die “tweede hand”, maar nie die “vervalle hand” nie, want ons weet ’n boer is trots op sy toerusting – ’n voorliefde vir ’n gehaltemasjien is deel van ’n groter proses.

Voor toerusting op die veiling aangebied word, word dit deur tegnici getoets en geassesseer. Aucor maak enige stamp, stoot of fout waarvan ons bewus is, bekend aan die koper voor die veiling en transaksie. Dit is wel die koper se verantwoordelikheid om homself te vergewis hiervan aangesien toerusting voetstoots verkoop word. As dit nie gemoedsrus bring nie, bied AFGRI Equipment verder tegniese dienste, die vervoer van werktuie en toerusting (teen vergoeding), asook ingebruiknemingsdienste (gratis) aan kopers binne AFGRI Equipment se bedieningsgebied.

Met die huidige tekort aan werktuie en toerusting in die landboubedryf, verskaf die opsie van tweedehandse goedere lig aan die einde van ’n tonnel, want ’n gebruikte trekker moet ’n boer nie laat stoei nie of weerhou om te groei nie. Op dié veiling sal menige bate onder die hamer kom soos John Deere-, Landini- en Case-trekkers, Lemken- en Amazone-gifspuite, en verskeie werktuie vir die verwerking van landerye en oeste. Daar is ook verskeie bates beskikbaar vir die algehele onderhoud van die plaas en sy bedrywighede.

Dit is ons droom dat hierdie samewerking tussen Aucor en AFGRI Equipment ’n oplossing sal bied aan ons boere, veral onder die huidige omstandighede, en dat dit ’n hupstoot sal bied vir diegene wat juis stoei met ’n tekort aan landboutoerusting, of selfs diegene wat hul winskopie in ’n langtermyntransaksie wil omskep.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.2%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.61
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,670.55
+0.6%
Silwer
19.16
+1.8%
Palladium
2,225.50
+0.9%
Platinum
879.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,350
+0.8%
Alle aandele
63,636
+0.6%
Hulpbronne 10
60,687
+1.5%
Industriële 25
77,071
+0.4%
Finansiële 15
13,750
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot