AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

BASF-swamdoders – pasgemaakte oplossings vir jou unieke behoeftes in rygewasse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
BASF bied ’n uitstekende reeks swamdoders wat help dat graan hul opbrengspotensiaal verwesenlik. FOTO’S: BASF
BASF bied ’n uitstekende reeks swamdoders wat help dat graan hul opbrengspotensiaal verwesenlik. FOTO’S: BASF
BASF se swamdoderportefeulje voorsien in die diverse behoeftes van boere in Suid-Afrika.

Swamsiektes vernietig die gesonde blaarweefsel wat nodig is om energie vir die plant te genereer. Omdat dit die opbrengspotensiaal van landerye kan verminder en dit onekonomies maak om sekere gewasse te produseer, kan dit die boer se maksimum inkomstepotensiaal verminder.

Voorsorg voorkom nasorg 

Swamdoders word dikwels eers toegedien nadat die siekte die eerste keer opgemerk is, of die drumpelvlak van besmetting in die landery bereik is. Waar siektes voortdurend voorkom, is dit raadsaam om eerder voorkomend as genesend te spuit.

Toppresterende swamdoders 

Abacus® Advance – Uitstekende voorkomende bekamping van belangrike mielie- en sojaboonsiektes met hoë vlakke van F500® (piraklostrobin) en epoksikonasool om gewasse te beskerm. Dit lewer uitstekende siektebekamping en verhoog opbrengs -- die AgCelence®-effek. Buiten dat dit ’n uitstekende swamdoder is, verbeter die produk ook plantgroeidoeltreffendheid en stresverdraagsaamheid.

Opera® – Die BASF AgCelence®-oplossing vir mielies tydens laer siektedruk. Die swamdoder bevat F500® (piraklostrobin) en epoksikonasool; ideaal vir boere wat ’n medium- tot laevlak van siektebesmettings ervaar en ’n verhoging in opbrengs verlang.

Duett® Ultra – Voorkomende en genesende bekamping van belangrike mieliesiektes; kan gebruik word om verdere besmetting te keer, maar kan nie bestaande skade omkeer nie.

Bellis® – Uitstekende bekamping van Alternaria spp. by sonneblom. Ook geregistreer vir die bekamping van roes by sojabone.

Bellis® Active – Die nuutste swamdoder vir die bekamping van roes en Alternaria-blaarvlek by sonneblom, asook roes by sojabone. Bellis® Active verskil van Bellis® deurdat die lading van die aktiewe bestanddele geoptimaliseer en meer geskik is vir laer siektedruktoestande. Bellis® Active is ook mengbaar met Euro-Lightning® Plus by Clearfield® Plus-sonneblom.

Twee nuwe swamdoders vir mielies 

Priaxor® is die nuutste innovasie van BASF in mielieswamdoders. Met die buitengewone eienskappe van Xemium® en die aktiewe bestanddeel F500®, stel Priaxor®, ’n AgCelence®-oplossing, nuwe hoë standaarde vir siektebekamping by mielies. Priaxor® bied uitstaande bekamping teen blaarsiektes, verhoogde gewasgesondheid en groeikragtigheid vir die beste opbrengs op jou belegging.

Duett® Star is ’n nuwe generasie “brandbestryding”. Die kombinasie van die sistemiese aktiewe bestanddele fenpropimorf en epoksikonasool lewer uitmuntende werksverrigting vir optimale opname in die plant.

Registrasiebesonderhede

Abacus® Advance Reg.nr. L9132, Wet 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: F500® 62,5 g/l. Epoksikonasool 62,5 g/l. Skadelik. Bellis® Reg.nr. L7817 Wet 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: F500® 128 g/l. Boskalid 252 g/kg. Versigtig. Bellis® Active Reg.nr. L10777, Wet 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: Boskalid 150g/l. Piraklostrobin 250 g/l. Skadelik. Duett® Ultra Reg.nr. L9278, Wet 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: Epoksikonasool 187 g/l. Tiofanaat-metiel 310 g/l. Versigtig. Duett® Star Reg.nr. L10958, Wet 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: Fenpropimorf 250 g/l. Epoksikonasool 84 g/l. Skadelik. Euro-Lightning® Plus Reg.nr. L10316, Wet 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: Imasapir 7,5 g/ l. Imasamoks 16,5 g/l. Opera® Reg.nr. L9013, Wet 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: F500® 133 g/l. Epoksikonasool 50 g/l. Versigtig. Priaxor® Reg.nr. L11011, Wet 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: Xemium® 75 g/l. F500® 150 g/l. Skadelik.

F500® – Piraklostrobin. Xemium® – Fluksapiroksad.

Abacus® Advance, AgCelence®, Bellis®, Bellis® Active, Clearfield® Plus, Duett® Ultra, Duett® Star, Euro-Lightning® Plus, F500®Opera®Priaxor® en Xemium® is geregistreerde handelsmerke van BASF.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-0.5%
Rand - Pond
19.59
-1.0%
Rand - Euro
17.44
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,645.53
+0.1%
Silwer
18.83
-0.2%
Palladium
2,052.30
-1.0%
Platinum
865.50
+0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
56,738
-0.7%
Alle aandele
63,007
-0.7%
Hulpbronne 10
55,619
-1.2%
Industriële 25
78,718
+0.4%
Finansiële 15
13,883
-1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot