AFGRI
BEAN
06 Feb
-
9870
180,00
CORN
06 Feb
-
4607
107,00
SOYA
06 Feb
-
9425
145,00
SUNS
06 Feb
-
11080
-15,00
WEAT
06 Feb
-
6775
74,00
WMAZ
06 Feb
-
4306
51,00
YMAZ
06 Feb
-
4437
65,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Bekom meule in ’n tradisionele mielie-omgewing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sowat 230 km wes van Johannesburg lê die meule by Lichtenburg gereed vir gebruik. Hierdie meule spog met die nuutste maaltoerusting en is verantwoordelik vir die vervaardiging van bekende mieliemeelhandelsmerke vir die Suid-Afrikaanse mark.

Die erf is 20 ha groot en sal van 21 Maart tot 1 April op ’n tenderveiling deur Ryncor-afslaers beskikbaar wees. Dit sal as ’n lopende saak verkoop word.

Goedgeleë

Die plaas is ideaal geleë naby belangrike vervoerroetes soos die R503 en R52, wat dit maklike toegang bied tot verskeie graansilo’s binne die gebied.

Die aanleg bestaan uit vyf rollermeulens met ’n totale vermoë van 28 metrieke ton per uur. Een van die meule is onlangs uitgebrei om by die totale vermoë te voeg. Daar is ’n inname-area met drie silo’s en ’n gekombineerde opbergingsvermoë van 3 000 ton. Die meule het ook pakdromme en pakhuise om die opbergvermoë te vergroot. Daar is ’n funksionele weegbrug en ’n kantoorblok. Die meule het ook ’n fotovoltaïese sonkragstelsel met ’n spitsvermoë van 311,22 kW.

Die plaas is by Lichtenburg, wat een van Suid-Afrika se mees gevestigde landbousentrums is. Die ligging is ideaal in die hart van die vernaamste mielieverbouingsgebied in Suid-Afrika.

Hierdie meule bied maklike toegang aan plaaslike mielieboere en bied ’n buitengewone besigheidsbeleggingsgeleentheid.

Johannesburg, South Africa - November27: Tristan L
Johannesburg, South Africa - November 27: Tristan
Johannesburg, South Africa - November 27: Tristan
Johannesburg, South Africa - November 27: Tristan

Wie is Ryncor?

Ryncor wat die plaas se veiling behartig, is ’n leier in die afslaersbedryf in Afrika suid van die Sahara. Die maatskappy is in 2000 gestig om te voorsien in die mark se behoefte vir besighede om oorbodige bates en goedere om te skakel in broodnodige kontant en sodoende hul kontantvloei te verbeter.

Die kern van Ryncor se besigheid is dus die bestuur en verkoop van enige bates en materiale; die omskakeling van bates in kontant vir die regmatige eienaars en die verkoop van kommersiële en residensiële eiendom. Die maatskappy doen sake met die hele besigheidspektrum – van groot konglomerate tot familiebesighede en beslote koörporasies.

Vir nog inligting oor hoe om deel te neem, kan Ryncor se webblad by www.ryncor.com besoek word.

Navrae:
NAVRAE: Werner Rynners, e-pos: info@ryncor.com, 082 578 5324.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.59
-0.6%
Rand - Pond
21.20
-0.7%
Rand - Euro
18.94
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Platinum
973.05
-0.1%
Palladium
1,608.54
-1.4%
Goud
1,873.94
+0.2%
Silwer
22.46
+0.5%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
73,584
-0.7%
Alle aandele
79,711
-0.7%
Hulpbronne 10
73,972
-1.6%
Industriële 25
103,438
-0.0%
Finansiële 15
16,379
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Geskei, soek vriende, wat van 'n roadtrip iemand.???
Wel ek is baie rustigge mens, ek rook nie, ek drink nie, ek is gelukkig om net by my huis te wees, braai en lekker kuier, bosveld is my ding. Roadtrip enige iemand. ??
Alleen maar gelukkig
Ek is n sosiale spontane mens wat hou van lag en goeie geselskap. Ek werk hard, soms lang ure, maar hou ook van rustig wees. Ons is nie veronderstel om alleen deur die lewe te...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot