AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bespreek nou jou plek by die Son-Safari

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
 Laeveld Agrochem se Son-Safari-landbouskou word vanaf 30 April tot 5 Mei 2022 by die Sugar Beach-vakansieoord in Mauritius aangebied. FOTO: VERSKAF
Laeveld Agrochem se Son-Safari-landbouskou word vanaf 30 April tot 5 Mei 2022 by die Sugar Beach-vakansieoord in Mauritius aangebied. FOTO: VERSKAF
Tyd vir konferensie, kenners, koppe bymekaar sit, kuier, skemerkelkies, son en see.

Wêreldklas-landbousprekers staan reg vir die Son-Safari-landbouskou wat vanaf 30 April tot 5 Mei 2022 by die Sugar Beach-vakansieoord in Mauritius plaasvind. Dié skou, wat deur Laeveld Agrochem aangebied word, beloof nie net om produsente met wêreldklas-kennis toe te rus nie, maar verskaf ook vermaak vir die hele gesin. 

Hierdie landbouskou bestaan uit landbousprekers, uitstallings en soveel meer wat produsente op hoogte van nuutste tegnologie en verwikkelinge in die bedryf sal bring.

Dis ’n skouerskuurgeleentheid soos min, met informele netwerksessies ingesluit waartydens skougangers persoonlike gesprekke met die kenners kan voer. 

Die sprekers gaan oor ’n verskeidenheid onderwerpe gesels en sluit in: 

Dr. Todd Cardwell, Amerikaanse kenner van spuittegnologie wat gaan praat oor hoe om dit korrek toe te pas.

Mnr. Erik de Vries, direkteur van Agri Technovation en topkenner van die nuutste landboutegnologie, presisieboerdery en die voordele wat dit vir elke produsent inhou.

Dr. D’Wall Hauptfleisch, veearts en kenner van plaasbestuur, wat gaan praat oor biosekerheid.

Mnr. André Fox, uitvoerende hoof van Madumbi Sustainable Agriculture, gaan konsentreer op biologiese produkte, neigings in die mark, chemiese produkte en die behoefte aan verandering.

Mnr. Ernst de Beer sal sy uitgebreide kennis van gewasbeskerming en geïntegreerde plaagbekampingsprogramme bespreek. 

Mnr. Theo Vorster, ’n kenner van landbousake en die Suid-Afrikaanse ekonomie, konsentreer saam met sy span op verskeie aspekte. Hy gaan saam met dr. Ruben Richards, sitrusboer en nuutverkose burgemeester van die Cederberg-munisipaliteit in die Wes-Kaap, praat oor die pad vorentoe en moontlike scenario’s vir Suid-Afrika.

Mnr. George Robertson, ’n regsgeleerde, gaan saam met Vorster gesels oor die familiehandves en prosedures vir kredietaansoeke en buitelandse diversifikasie.

Mnr. Roelf van der Merwe, nog ’n regsgeleerde, Vorster en Richards sal grond- en waterregte bespreek.

Mnr. Athol Trolip, bemiddelaar van kleinboerprojekte, kyk na die vooruitsigte van die landbou in Suid-Afrika en hoe om ’n beter toekoms te bou.

Mnr. Bennie Engelbrecht gaan saffraanverbouing bespreek: die opsies vir diversifikasie en hoe om ’n proeflopie op jou plaas te doen.

Mnr. Kobus Hurter sal konsentreer op kleinboerontwikkeling, met beginnerpakke, opleiding en ondersteuning in Suid-Afrika. Hurter bied ook geleenthede waar produsente betrokke kan raak.

Daar is egter ook tyd vir ontspanning en battery herlaai. Daarom reis die Afrikaans is Groot-musiekproduksies saam. Op die program is onder andere Jo Black, Appel, Elvis Blue, Riana Nel, Karlien van Jaarsveld, Demi Lee Moore, Bok van Blerk en vele meer. Lynette Beer en Frank Rautenbach gaan motiveringspraatjies aanbied en gaste sal geselsie kan aanknoop met Victor Matfield en Anneline Kriel. Landbouweekblad se kosskrywer en sjef, Arina du Plessis, sal kosklasse aanbied waar gaste kan saam kook. Daar is selfs ’n wynproe.

Mnr. Erik de Vries, direkteur van Agri Technovation, is een van die wêreldklas-sprekers wat by die Son-Safari-landbouskou in Mauritius gaan praat. Hy is ’n topkenner van die nuutste landboutegnologie, presisieboerdery en die voordele wat dit vir elke produsent inhou. FOTO: VERSKAF

Ingesluit by die skoukaartjie is: 

• Vyfster-verblyf.

• Etes, verversings, skemerkelkies, plaaslike bier, koeldranke, koffie en tee (allesingesluit-pakket).

• Alle vermaak wat deur die oord aangebied word.

• Konferensie en sprekers.

• Uitstallings.

• Musiekproduksies.

• Informele vermaak en aktiwiteite.

• Onbeperkte baangeld by twee gholfbane.

• Sekere watersport en ekskursies.

• Kinderklub met eie etes en ’n daaglikse pretprogram.

• Tieners het spesiale program.

• Vervoer vanaf lughawe na oord, retoer (vlugte uitgesluit).

Navrae:
Skakel 060 458 8483 of besoek www.sonsafari.co.za.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.7%
Rand - Pond
20.21
-1.3%
Rand - Euro
17.74
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.29
+0.1%
Silwer
19.05
+1.2%
Palladium
2,169.33
-1.6%
Platinum
866.89
-0.1%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot