By die 36-meter-balk-model is die toename in bedryfsdoeltreffendheid tot 15% hoër as by ander modelle op die mark. Daarbenewens verminder dit oesskadeverliese met tot 8%. Jy kan alles oor hierdie selfaangedrewe spuit, wat krag en werkverrigting in die veld verseker, op die webwerf vind: jacto.com/southafrica.
Bespuit maklik teen ’n helling met Jacto se Uniport 2530
0:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jacto se Uniport 2530 maak bespuiting in terreine met 'n helling van tot 30% moontlik en bereik 25 km/h tydens toedienings, en 40 km/m in padtoestande!