AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Beveg witluis en Botrytis in wingerde met biologie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Witluis op wingerd
Witluis op wingerd
Witluis- asook Botrytis- en donsskimmelbesmetting van druiwe in wingerde veroorsaak groot finansiële verliese deur verwerping en bederf van druiwe. Chemiese middels, wat wissel in doeltreffendheid, word toenemend onaanvaarbaar in verskeie markte en is blootgestel aan die ontwikkeling van weerstand deur onoordeelkundige gebruik. RealIPM se biologiese produkte bekamp witluis, Botrytis en donsskimmel in wingerde.

Die wingerdbedryf is tans op soek na alternatiewe en die toevoeging van biologiese bekampingsmiddels is ’n bete­kenisvolle stap in die rigting van volhoubare druiwepro­duksie. As leier in die biolo­giese plaagbekampingsbedryf konsentreer RealIPM op die ontwikkeling van suksesvolle biologiese programme vir die bekamping van witluis, Botry­tis en donsskimmel. 

Witluis

Witluis word bekamp met die swamproduk Real Metarhizium 69 (Metarhizium anisop­liae stam ICIPE 69), wat on­langs geregistreer is vir gebruik teen witluis by druiwe.

Real Metarhizium 69-besmet¬ting van witluis
Real Metarhizium 69-besmet¬ting van witluis

Die effek op witluis is dieself­de as geregistreerde chemiese middels (sien GRAFIEK 1), met die verskil dat daar geen onthoudingsperiode, nadelige effek op witluispredatore en chemiese residu is nie.

Grafiek 1

Deur Real Metarhizium met die korrekte chemiese middels in spuitprogramme te meng word die ontwikkeling van weerstand deur plae teëge­werk. Die meganisme behels dat die plaagbevolking wat nié deur die chemiese middel doodgemaak word nie, deur Real Metarhizium gedood word. Sodoende verminder die bevolking wat weerstand opbou aansienlik. 

Donsskimmel

Botrytis en donsskimmel word bekamp met die swamproduk Real Trichoderma (Trichoder­ ma asperellum stam TRC900), wat vir die bekamping van Bot­rytis en donsskimmel by druiwe (GRAFIEK 2) geregistreer is.

grafiek 2

Die aanbevole dosis van 200 ml/ha van die spoorsus­pensie in ’n spuitprogram bied dieselfde of beter bekamping as ’n algemene chemiese bespui­ting – weer eens met die verskil dat daar geen onthoudingspe­riode is nie. Real Trichoderma het die bykomende voordeel dat dit algemene plantgesond­heid en groei bevorder, asook ander nadelige swamme, soos witroes, onderdruk.

Real Metarhizium 69 en Real Trichoderma is albei or­ganies gesertifiseer en kan met groot doeltreffendheid sonder chemiese middels in organie­se druiweproduksiestelsels gebruik word.

Real Metarhizium 69
Real Metarhizium 69
Real Trichoderma
Real Trichoderma

RealIPM bied ’n geïntegreer­de benadering tot plaagbekam­ping en plantgesondheid vir optimale gewasproduksie.

Hierdie bekamping word bewerkstellig deur gereelde besoeke aan die boer en sy wingerde met intense en deur­lopende evaluering van plaag­druk en plantgesondheid. Die grondslag van geïntegreerde plaagbekamping behels die korrekte keuse van middels wat die boer se oes beskerm sonder nadelige impakte op die verbruiker of die omgewing.

Begin jou omgewingsvrien­delike gewasproduksie-avon­tuur vandag nog deur RealIPM te kontak.

NAVRAE: Web: realipm.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.4%
Rand - Pond
20.12
-0.1%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,705.01
-0.5%
Silwer
20.45
-1.0%
Palladium
2,270.02
+0.4%
Platinum
932.63
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,180
-0.4%
Alle aandele
65,528
-0.5%
Hulpbronne 10
62,829
-0.7%
Industriële 25
79,632
-0.5%
Finansiële 15
14,006
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot