AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8984
34,00
CORN
07 Okt
-
4785
-33,00
SOYA
07 Okt
-
9580
50,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4947
-1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bie op pragplaas in Limpopo

akkreditasie
Aan die oewer van die Mogol-river in Limpopo is ’n pragtige stuk grond wat wag op ’n nuwe eienaar.

’n Pragtige besproeiings-en-wildplaas van 726 ha, in likwidasie, is op ’n tender-verkoping beskikbaar met los bates. Dié grond is geleë op die plaas Haakdoorndraai 220 KQ Gedeeltes 2 en 8. Dit is naby Vaalwater in Limpopo en val onder die plaaslike munisipaliteit Lephalale. Benewens die hoofhuis wat ’n onverbeterlike rivieraansig het, is ander kenmerke van die eiendom 207 ha lande onder spilpunt en 482 ha met weidingspotensiaal. 

Die veiling duur vanaf 23 Augustus tot 3 September 2021 en word behartig deur Ryncor-afslaers. Ryncor is ’n leier in die afslaersbedryf in Afrika suid van die Sahara en bring kopers en verkopers van reg oor Afrika en die wêreld by mekaar uit. Die maatskappy is in 2000 gestig om te voldoen aan die mark se behoefte vir besighede om oorbodige bates en goedere om te skakel in broodnodige kontant en sodoende hul kontantvloei te verbeter. 

Die kern van Ryncor se besigheid is dus die bestuur en verkoop van enige bates en materiale; die omskakeling van bates in kontant vir die regmatige eienaars en die verkoop van kommersiële en residensiële eiendom. Die maatskappy doen sake met die hele besigheidspektrum – van groot konglomerate tot familiebesighede en beslote koöperasies. 

Die kenmerke van die eiendom wat op tender te koop is, is soos volg:

207 ha lande onder spilpunt.

482 ha met weidingspotensiaal.

Watervoorsiening

45 ha-spilpuntpunt op die Mogol-rivier.

35 ha-spilpuntpunt uit boorgat, met ’n kapasiteit vir 15 000 m³ per maand.

690 ha-spilpuntpunt op ’n dam.

Daar is altesaam ses boorgate.

Sewe besproeiingslande met spilpunte (slegs vyf spilpunte is toegerus).

Lande met spilpunte: Land 1 – 36,31 ha – ses torings met ’n oorhang. 

Land 2 – 22,37 ha – Zimmatic, vyf torings, met ’n oorhang. 

Land 3 – 33,26 ha – Valley, ses torings.

Land 4 – 33,14 ha – Zimmatic, ses torings (een toring het omgeval).

Land 5 – 33,01 ha – Zimmatic, twee torings. 

Land 6 – 33,77 ha – Centre, geen infrastruktuur. Grond is skoongemaak.

Land 7 – 15,33 ha – grond moet skoongemaak word. 

**Land 6 en 7, drie gate is geboor, maar nie toegerus nie.

**Land 1 en 2, twee gate is geboor en toegerus.

**Land 5, boorgat nie toegerus nie.

Verbeterings

Hoofhuis

- Drie slaapkamers

- Twee badkamers

- Instapkas - Sitkamer

- Leefvertrek

- Kombuis

- Instapkluis

- Waskamer

Woonstel – hoofhuis

- Twee slaapkamers - Twee badkamers

- Dubbelmotorhuis

Drie wonings by die pakkamers

- Kombuis

- Leefvertrek

- Drie slaapkamers

- Twee badkamers

Huis by die hek

- Kombuis

- Leefvertrek - Drie slaapkamers

- Twee badkamers

- Dubbelmotorhuis 

Drie pakkamers

Driefase-elektrisiteit

Werkende kragopwekker

2,4 m-omheining

Werkershostel – 32 slaapkamers

Besigtiging slegs op afspraak vanaf 23 Augustus. Sluitingsdatum is op 3 September om 12:00.

Werner Rynners, 012 546-8409/11 of 082 578 5324. E-pos: info@ryncor.com en webblad: ryncor.com


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.85
-0.2%
Silwer
20.66
+0.0%
Palladium
2,253.00
-0.4%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot