AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Boere ’n waardevolle bate

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vir Pannar Saad is die boer noodsaaklik vir voedselsekerheid en hy speel ’n waardevolle rol in Suid-Afrika se welvaart. In dié brief bedank Nick Goble, besigheidsbestuurder: Pannar Saad, die boere vir hul bydrae.

Beste Boer

Jy het dalk opgelet dat Pannar ’n effense, maar betekenisvolle verandering aan ons slagspreuk gemaak het van “Saam boer ons vir DIE toekoms” na “Saam boer ons vir JOU toekoms”. Ons glo dit bevestig ons klem op die boer se sukses en volhoubaarheid beter.

Boere is ’n uiters waardevolle bate en speel ’n noodsaaklike rol in die welvaart van ons land. Wanneer ons aansit vir ’n heerlike ete, is dit maklik om die rol wat hulle in ons lewe speel, raak te sien, maar by nadere ondersoek verskaf boere meer as net voedsel.

Die lewe en lewenskragtigheid van Suid-Afrika se landelike gebiede is nou gekoppel aan die teenwoordigheid van die boerderybedryf, wat duisende mense in landelike gebiede in diens neem en aan hulle ’n inkomste verskaf. Boerdery het ’n drastiese, opbouende uitwerking op landelike ekonomieë, aangesien dit nou gekoppel is aan vervaardiging, plaaslike nywerhede, verskeie dienste, toerisme en handel.

Hoewel die landbou se bydrae tot die bruto binnelandse produk (BBP) ongeveer 2,5% is, is die waardeketting wat met ons boerderybedryf geassosieer word groot en lewer dit ’n groot bydrae tot Suid-Afrika se welvaart.

Dit kom alles op jou, die boer, neer. Op enige gegewe dag is jy meer as net ’n boer. Jy is ook ’n veearts, plantkundige, werktuigkundige, rekenmeester, bemarkingskenner en risikobestuurder met ’n hoë inset – om nie eers te praat van familieman en vriend nie. Jy is ’n gerespekteerde sakepersoon en gewaardeerde individu in jou gemeenskap wat die omgewing liefdevol bewaar vir ons toekomstige geslagte.

Daarom is ons by Pannar onwrikbaar in ons toewyding aan jou, die boer. Pannar is daartoe verbind om vir jou die beste prestasie en diens te lewer. Ons uitstekende produkte word ontwikkel deur die mees innoverende teeltegnieke ter wêreld, aangepas en wyd getoets vir plaaslike sukses.

Soos altyd is daar egter geen plaasvervanger vir voete op plase nie, want ons streef steeds daarna om jou vertroue te verdien deur die persoonlike diens en waardetoevoegingsprogramme aan te bied wat jy op jou plaas nodig het om jou opbrengs en winsgewendheid te help maksimaliseer.

Dankie dat jy ons die geleentheid gee om nie net ons produkte nie, maar ons versamelde kennis en tegnologiese kundigheid weer hierdie seisoen op jou lande te kan toepas.

Dankie vir jou volgehoue ondersteuning.

Nick Goble (Besigheidsbestuurder: Pannar Saad)

Navrae:
Pannar, webblad: www.pannar.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot