AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Chemiese skade op jong plante

akkreditasie
’n Mieliesaailing wat asetamiedskade vertoon. FOTO’S: PIONEER
’n Mieliesaailing wat asetamiedskade vertoon. FOTO’S: PIONEER
Skade van onkruiddoders op jong plante kom elke jaar voor. Diagnoseer so abnormaliteite.

Wanneer planttyd vir somergewasse aanbreek, weet ons nie wat die seisoen gaan inhou ten opsigte van klimaatstoestande nie. Die gebruik van chemiese onkruiddoders het so deel van produksiepraktyke geword dat daar natuurlik kwessies oor toedieningsmetodes en dosisse ontstaan, omdat omgewingsfaktore en gronde wissel.

Dit bly belangrik om te hou by die etiketaanbevelings om die doeltreffendheid van onkruiddoders te optimaliseer. Simptome van skade kom elke seisoen voor, en die korrekte identifikasie van simptome bly van belang, asook om risiko’s sover moontlik te systap.

Diagnose van abnormaliteite 

Wanneer chemiese skade op saailinge vermoed word, is ’n sistematiese ondersoek na die oorsaak van die skade nodig op drie vlakke, naamlik:

  • Die voorkoms van die land.
  • Die simptome op geaffekteerde plante.
  • Die simptome op plantdele, soos blare of stamme.

Daar moet ook bepaal word of die simptome in die land herhalend van aard of lukraak is.

Herhalende patrone kom dikwels voor as gevolg van:

Die oorvleueling van spuittoediening.

  • Grondverdigting.
  • Spuittenkbesoedeling.
  • Mengfoute van chemiese middels.
  • Toedieningsfoute.
  • Winddrywing. 

Lukrake patrone as gevolg van omgewingsfaktore sluit dikwels die volgende in:

Onkruiddoderoordrag vanaf die vorige seisoen, soos atrasien ná ’n droë seisoen.

  • Spuitdrywing.
  • Topografie, soos sywaartse watersyfering.
  • Weerstoestande (koue en nat).
  • Plantstres (koue of hitte).
  • Grondvogtoestande (dikwels ekstreem).
  • Klei-inhoud en organiese materiaal.

Plantstrukture verskaf dikwels leidrade ten opsigte van die tyd en bron van die skade:

  • Saailinge of groter plante.
  • Wortelskade.
  • Onderste- of boonste blare.
  • Koppe of pitte.
  • Kombinasies van bogenoemde.

Dit is nodig om te bepaal wanneer die besering plaasgevind het, naamlik:

  • Gedurende of net ná die verskyning van die saailing.
  • Goeie aanvanklike stand en groei, en daarna die besering.
Butilaatskade aan ’n mieliesaailing.

Grasdoderonkruiddoders 

Om die geheue te verfris word die grasdodergroep van vooropkoms-onkruiddoders uitgelig. Hierdie chemiese groep sluit die asetamiede, chloro-asetamiede en oksie-asetamiede in, met aktiewe bestanddele soos alachlor, acetochlor en metolachlor. Die werking van hierdie groep grasdoders vertraag die vorming van selmembrane en inhibeer só onkruidgroei.

Omdat die mielieplant ook aan die grasfamilie behoort, word beveiligers by hierdie chemiese middels gevoeg ten einde veilige gebruik by mielies te verseker.

Die grond se klei-persentasie word in ag geneem om die korrekte dosis grasdoder te bepaal. Probleme duik gewoonlik op wanneer (veral met vroeg plant) die nagtemperature laag daal. Die mieliesaailing se koleoptiel druk dan stadiger deur die onkruiddodersone as normaal en neem in die proses meer grasdoder op as wat dit moet. Figuur 1 vertoon asetamiedskade en hier kan die tipiese grasdoderskade (verwronge saailing) gesien word. Figuur 2 dui butilaatskade aan, wat kan voorkom as onkruiddoder sonder beveiliger toegedien word of as die opkoms vertraag word as gevolg van koel, nat grond.

Produsente wat vroeg wil plant, moet die weervoorspellings goed dophou om die kans op laat koue te minimaliseer ná planttyd en hierdie gepaardgaande probleme te systap.

Verwysings:

Bernards, Mark L. 2009. Herbicide injury simptoms in corn. University of Nebraska.

Clay, Sharon A. 2019. “Herbicide injury to corn” (Chapter 42). iGrow Corn. South Dacota State University.

AJ Steyn is ’n veldagronoom by Pioneer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
-0.1%
Rand - Pond
20.04
-0.5%
Rand - Euro
17.66
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,666.30
+0.3%
Silwer
18.94
+0.6%
Palladium
2,185.13
-0.9%
Platinum
871.31
+0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot