Tyd is kosbaar… Derek Mathews het 38 oeste as boer beleef en deel sy perspektief om geleenthede aan te gryp wanneer die lewe dit aan jou bied.
Die manier waarop jy jou tyd spandeer, bepaal wie jy is. Tyd is meer werd as geld want jy kan meer geld kry, maar jy kan nie meer tyd kry nie. In dié episode van die 40 oeste-reeks, deel Derek Mathews en sy seun hulle storie en gesels oor die uitdagings wat hulle deur die jare in die gesig gestaar en oorkom het.
Kyk die video om meer uit te vind oor hul inspirerende storie.