AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Die eerste stap om veediefstal en roofdiere te voorkom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FarmRanger maak die lewe soveel makliker vir veeboere. ’n Oos-Kaapse boer kan daarvan getuig.

Op ’n plaas net buite Makhanda, in die Oos-Kaap, maak me. Joanne Webber haar bestaan uit ’n boerdery met Merino-skape, beeste en Angora-bokke. Dit was Joanne se pa wat in 2004 FarmRanger GPS-halsbande begin gebruik en groot sukses daarmee behaal het. Sedert Joanne haar pa opgevolg het, het sy soortgelyke resultate behaal met die GPS-tegnologie wat deur FarmRanger verskaf word.

“Ek hou van die regstreekse GPS-opsporingsfunksie (tydens ’n alarm) daarvan, want jy kan presies gaan na waar die eerste alarm afgegaan het en die sein volg van die beginpunt tot na waarheen die skape beweeg het. Dit is dikwels waar die hoofprobleem gebeur.” 

Bespeur veediefstal met onmiddellike alarms

Daar was ’n diefstalpoging in een van hul kampe. Die alarm van die GPS-halsband het afgegaan. Toe hulle die kamp deursoek, is ’n paar stukke tou en plastiekkabelbinders onder ’n boom in die kamp gevind.

“Toe ons die volgende dag uitgaan om die skape te tel, was hulle almal daar, maar daar was een met ’n tou om sy been. Die diewe het die skaap gevang, maar ons het hulle duidelik gesteur.

“Ons het sedertdien geen veediefstalpogings gehad nie.”

Op ’n vraag hoe hulle geweet het dat daar fout is in die kamp, ??het Joanne verduidelik dat hulle na beweging in die hoek van die kamp soek deur die regstreekse opsporingsfunksie op die FarmRanger-toepassing na te gaan wanneer ’n alarm afgaan. Die alarm het ’n paar keer afgegaan, wat aandui dat die skape aanhoudend beweeg en dat iets skort.

Voordat Joanne se pa FarmRanger gekry het, moes hy saans uitgaan en veediewe voorlê om hulle te vang. Nou kan die Webbers staatmaak op die alarms van die FarmRanger GPS-halsbande om te weet wanneer om uit te gaan na die kampe wanneer roofdiere of diewe bedrywig is, pleks daarvan om hulself elke aand in gevaar te stel.

Verminder verliese deur roofdieraanvalle waar te neem

“Ons het ook gereeld jakkalse in die kampe. Ons het Anatoliese herdershonde wat daarmee help, maar soms is hulle nie in die kamp nie en kom jakkalse in en jaag die skape. Met FarmRanger kry ons die alarms en dan verwilder ons hulle wanneer ons uitgaan.

“FarmRanger GPS-halsbande het ons verliese verminder. Ons gebruik dit saam met ander plaasbestuurspraktyke, insluitend honde en geëlektrifiseerde heinings rondom die plaas. Dit het definitief ’n verskil op ons plaas gemaak.

“Ek geniet altyd die kliëntediens-kant van FarmRanger. Wanneer daar ’n probleem is, is hulp maklik om in die hande te kry en die proses is eenvoudig.”

Paul Webber, Joanne se man boer op ’n nabygeleë plaas met skape en Angora-bokke. Hy gebruik ook FarmRanger GPS-halsbande om sy diere teen veediewe en roofdiere te beskerm.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.22
+1.9%
Rand - Pond
21.09
+1.2%
Rand - Euro
18.13
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.7%
Goud
1,795.50
-0.2%
Silwer
23.03
-0.6%
Palladium
1,912.00
+0.6%
Platinum
1,023.00
+0.3%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,190
+1.4%
Alle aandele
75,376
+1.4%
Hulpbronne 10
75,167
+1.6%
Industriële 25
92,274
+0.7%
Finansiële 15
15,860
+3.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot