AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9367
11,00
CORN
30 Sep
-
4856
-12,00
SOYA
30 Sep
-
8760
35,00
SUNS
30 Sep
-
10161
-44,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4893,8
1,80
YMAZ
30 Sep
-
4570
11,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Die ESTROTECT-voordeel: ’n Eenvoudige, presiese telingsbestuursinstrument

akkreditasie
ESTROTECT Breeding Indicator help om dragtigheid te bevestig, bronstige verse te identifiseer en optimale vrugbaarheid en die tydsberekening vir KI-protokolle aan te dui.

Dragtigheid is die ekonomiese dryfkrag vir beesprodusente. Hoe langer koeie nie-dragtig bly, hoe minder wins kan hulle lewer in speengewig per kalf of melkproduksie. ’n Sleutel tot doeltreffendheid lê in die teel van beeste wanneer hulle in optimale estrus verkeer.

Deur estrus op te spoor met die ESTROTECT™ Breeding Indicator kan jy vasstel presies wanneer beeste gereed is om te teel. Teling van beeste tydens optimale estrus het meer dragtighede per kunsmatige inseminasie (KI) tot gevolg, minder geld bestee op addisionele semenstrooitjies en meer tyd waarin op ander bestuursareas gekonsentreer kan word.

Die presisie-ontwerpte ESTROTECT Breeding Indicator-plakkers haal die raaiwerk uit teelprogramme. Die silwer en swart ink van die plakker vryf af namate dekkingsaktiwiteite plaasvind en verander in ’n helder aanwyserkleur, wat aandui wanneer ’n dier gereed is om te teel. Die toonaangewende kleefmiddel op elke plakker sorg vir maklike aanwending en betroubare vasklewing, selfs in ongunstige toestande.

Beesprodusente en voortplantingspesialiste gebruik ESTROTECT in van die eenvoudigste tot die mees gevorderde teelbestuurstoepassings om die gehalte en doeltreffendheid van hul teelprogramme te verbeter. Die betroubaarheid van ESTROTECT Breeding Indicator-plakkers as veelvuldige voortplantingbestuursinstrument is bewys in navorsing aan universiteite reg oor die wêreld en deur navorsing met tienduisende beeste.

Gebruike vir ESTROTECT sluit in

  • Bepaal bronstige verse voor teling.
  • Hitte-opsporing en bevestiging van bronstige koeie vir KI of natuurlike dekking.
  • Identifiseer optimale tydsberekening vir inseminasie tydens tydsbepaalde KI en standaard-KI-teling.
  • Gehaltebeheer vir gesinchroniseerde teelprogramme – bevestig die siklus van diere tydens vastetyd-KI.
  • Ingeligte besluite rakende teelbeleggings op grond van die estrus-intensiteitsimplikasies – wanneer hoëwaarde-semen of geslagsbepaalde semen gebruik moet word.
  • Bevestiging van dragtigheid met ’n hoë mate van akkuraatheid.

Beesprodusente kan dragtigheidsukses verbeter met ESTROTECT Breeding Indicator-plakkers, gegrond op of die plakkerkleur minder as 50% of meer as 50% sigbaar is.

Wat natuurlike dekking of nie-gesinchroniseerde kuddes betref: As minder as 50% van die pleisterkleur sigbaar is, wag met teling en kyk weer oor 12 uur. As dit meer as 50% is, of die ekwivalent van die swart Breeding Bullseye™ afgevryf is, is dit tyd om te teel. 

Wat gesinchroniseerde beeste betref: As minder as 50% van die plakkerkleur sigbaar is ten tyde van teling, gebruik hoëvrugbaarheid-semen of laerkoste-semen. Minder as 50% sigbare plakkerkleur dui op lae estrusaktiwiteit en laer vrugbaarheid. As meer as 50% van die plakkerkleur sigbaar is, teel met hoëwaarde-semen, geslagsbepaalde semen of plant ’n embrio in. Beeste met meer as 50% sigbare plakkerkleur het ’n hoë estrusaktiwiteit en is meer geneig om ’n suksesvolle dragtigheid te hê.

Besoek www.aghold.co.za, besoek Aghold se Facebook-blad, stuur e-pos na info@aghold.co.za of skakel 071 390 4941 of 083 400 4055 vir nog inligting.

Die ESTROTECT Breeding Indicator is die bedryfstandaard om die doeltreffendheid en ekonomie van beesteling te optimaliseer. Met miljoene eenhede wat wêreldwyd verkoop word, is ESTROTECT die enigste teelbestuursinstrument wat in menige universiteitstudie deur navorsers in die bedryf getoets is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.89
+0.4%
Rand - Pond
20.08
-0.6%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,672.06
+0.7%
Silwer
19.16
+1.8%
Palladium
2,230.00
+1.1%
Platinum
879.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,384
+0.8%
Alle aandele
63,674
+0.7%
Hulpbronne 10
60,754
+1.6%
Industriële 25
77,097
+0.4%
Finansiële 15
13,750
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot