Syngenta se ervare saadnavorsingspan het toegang tot internasionale kiemplasmabronne wat die maatskappy in staat stel om met selfvertoue die saadaanbieding in die Sensako-handelsmerk uit te brei na ‘n volledige pakket wat koring, rog, hawer, mielies, sonneblom en sojabone insluit. Die doelwit is om beide graan- en oliesadeproduksie en winsgewendheid te optimaliseer tot voordeel van beide graanprodusente en verwerkers.
Die toekoms lyk blink vir Sensako!
0:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sedert 1958 is die Sensako-handelsmerk bekend vir die saadontwikkeling en navorsing wat die saadprodukte ondersteun.