AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Doeltreffende gereedskap vir grondopmetings en neem van monsters

akkreditasie
Wetenskaplik gebaseerde grondbestuur kan slegs bereik word deur die grond te verstaan.

Om jou grond te ken moet jy daarin boor, die diepte, kleur en tekstuur openbaar en monsters neem. Johnson-grondawegaars en -monsternemers word gemaak om hierdie doelwitte in die moeilike Afrika-toestande te bereik.

Johnson voorsien Suid-Afrika al 49 jaar lank van hierdie handgereedskap. Gedurende hierdie tyd het hy sy ontwerpe en gehalte verbeter en ’n klein reeks internasionale standaard-awegaars en monsternemingsgereedskap die lig laat sien.

Johnson het awegaars ontwikkel om die moeilike grondtoestande wat in die ietwat droë, semi-onvrugbare streke van Suid-Afrika ervaar word, te bowe te kom en daarin te presteer. As sodanig produseer Johnson taaier en meer slytbestande gereedskap as sy internasionale mededingers. Nie net dit nie, sy pryse is ook veel laer.

Gereedskap vir alle doelwitte en toestande

Johnson-bakkiesawegaars word gebruik vir boor en monsterneming in droë en verdigte grond. Dié gereedskapmaatskappy vervaardig ook ’n oopkant-bakkiesawegaar wat ideaal is vir klam, kompakte toestande.

Die grawe van paalgate word makliker gemaak met Johnson se 150 mm-paalgat-awegaar.

Sy Nederlandse awegaars is ideaal vir klam, nat en kleigrond en is dieselfde beproefde ontwerp wat in Holland ontwikkel is waar hierdie grondtoestande heers.

Johnson-bakkieawegaars vervaardig ook die Beater-snelmonsternemer wat ontwikkel is deur die Suid-Afrikaanse Suikervereniging vir veldvrugbaarheidmonsterneming. Hierdie vernuftige eenheid met ’n stuurstangraamwerk het ’n taps-vasgeboute, gemasjineerde 150 mm-grondpeilstif aan die onderkant met ’n grondmonstersak daaraan vasgeheg. As dit in die grond ingedruk word, onttrek die peilstif ’n grondkern wat in die grondmonstersak val wanneer dit onderstebo gedraai word. Die eenheid is dan gereed vir die volgende monster. Dit maak vinnige en akkurate meervoudige proefneming moontlik.

Die Johnson-grondpeilstif is ook beskikbaar wat ideaal is vir turf- en besproeiingsbestuurders en sorg vir vinnige, kleinkern-bogrondmonsters.

Meer as een doel

Johnson-grondawegaars is ’n boer se regterhand vir:

  • Doeltreffende grondmonsterneming.
  • Grondklassifikasie.
  • Profielinspeksie.
  • Die grawe van paalgate.
  • Watertafelstudies.
  • Grondvogbepaling.
  • Boomsaailinggate.
  • Inspeksie van grondverdigting.
  • Pasmaakbehoefte wat die boer het.

Johnson-grondawegaars het verskeie voordele, wat ’n belegging in hierdie toerusting die moeite werd maak. Van hierdie voordele is:

  • Dit kan deur een persoon hanteer word.
  • Dit is draagbaar.
  • Dit is ideaal om vinnig en maklik oor 5 meter te boor.
  • Dit het ’n reeks gereedskap en gereedskapstukke vir verskillende gebruike.
  • Dit is hoogs doeltreffend.
  • Dit is duursaam.
  • Dit hou lank.
  • Dit is ideaal vir die vinnige neem van grondvrugbaarheidsmonsters. 
Navrae:
Johnson-grondawegaar, webwerf: www.johnsonsoilauger.co.za
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
-0.8%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,708.48
-1.0%
Silwer
20.41
-3.1%
Palladium
2,277.50
-1.9%
Platinum
921.50
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,354
-0.8%
Alle aandele
65,757
-0.8%
Hulpbronne 10
63,535
-1.6%
Industriële 25
79,772
-0.4%
Finansiële 15
13,966
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir gesels, lees, skryf, teater. Die see, woude, berge ook. 'n Goeie kok. Oopkop en vrydenkend
Dankie dat jy my profiel lees. Ek is 'n omgeemens, met 'n wye ervaringskennis, en 'n baie goeie humorsin. Ek is intelligent, kreatief en oopkop, avontuurlustig,...
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot