AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Doen nou aansoek! Hooflandbouadviseur gesoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Fertasa, die misstofvereniging van Suid-Afrika, is op soek na ’n kenner om by sy span aan te sluit as hooflandbouadviseur. Die doel van die aanstelling is die verskaffing van tegniese bystand en insette rakende kunsmisverwante sake aan lede van Fertasa, die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, en ander instellings binne die landboubedryf.

Die posbeskrywing van dié beskikbare pos by Fertasa is: Wetenskaplike/tegniese bystand en ontwikkelingsadviseur. Die geskikte kandidaat moet aan die volgende voldoen:

Kwalifikasies 

Meestersgraad in landbou of natuurwetenskappe (biochemie, grondwetenskappe, chemie, agronomie).

Ondervinding 

Minstens vier tot vyf jaar in die kunsmis- of ’n verwante bedryf as navorser/adviseur.

Deurslaggewende prestasie-areas 

Tegniese en wetenskaplike inligting en bystand. Skakeling met lede betreffende navorsing vir tegniese verslae, asook met die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling in verband met wetenskaplike grondslae vir regularisering en kunsmisgebruik.

Taakomskrywing 

1. Skakel met universiteite en verskillende institute, asook met lede.

2. Verskaf van insette betreffende wetenskaplike, bygewerkte en toepasbare wetgewing (alles onder die leierskap van die hoof- tegniese adviseur).

3. Bystand met die bywerk van BASOS/FACTS-onderrigmateriaal en die uitbreiding daarvan om biokunsmis en -stimulante in te sluit.

4. Betrokkenheid by vakmateriaalinhoud vir die PRAS-kursus, asook skakeling met lede ten einde geleenthede te identifiseer vir die uitbou van kennis om sodoende groter insig, kundigheid en die nakom van vereistes rondom bemestingprodukte by aansoekers aan te moedig.

5. Betrokkenheid by die bemestinghandleiding en nuusbrief ten einde die wetenskaplike inhoud daarvan te bevorder.

6. Deelname aan vaste regulariserings-, opvoedkundige en tegniese vergaderings, asook skakelvergaderings van die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling.

7. Die saamstel, nagaan en proeflees van dokumentasie soos benodig.

8. Identifiseer en pas stelsels toe vir die uitbreiding van kennisoordrag aan lede.

Salaris: Onderhandelbaar.

Aansoekproses

Stuur asseblief aansoekvorm, CV en bewys van kwalifikasies na hermien@fertasa.co.za. Aansoekvorm is aanlyn by http://www.fertasa.co.za/news/industry-news/ beskikbaar. Aansoeke sluit op 31 Januarie 2022.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
+0.9%
Rand - Pond
20.15
+0.3%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.49
+1.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,712.49
+0.8%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,339.50
+5.2%
Platinum
927.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,638
+3.1%
Alle aandele
66,095
+2.9%
Hulpbronne 10
64,234
+4.2%
Industriële 25
79,745
+2.9%
Finansiële 15
14,055
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot