AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Doen VANDAG aansoek by die Kaap Agri Akademie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
.
.
Neem jou landbou-droom en ambisie ’n stappie verder en doen aansoek vir Kaap Agri se ontwikkelingsprogramme vir boere.

Die Kaap Agri Akademie bemagtig ’n nuwe generasie produsente deur opleidingsprogramme van hoë gehalte wat hulle toerus met die vaardighede, inligting en ervaring wat nodig is om suksesvolle kommersiële boere te word.

Aansoeke vir die ontwikkelingsprogramme in 2022 is nou oop en sluit op 30 November – doen dus sommer vandag aansoek. 

Wat gaan jy leer

Die Akademie bied die volgende kursusse aan:

·         NQF 2 Leerlingskapprogram in Gemengde Boerderystelsels

·         NQF 3 Leerlingskapprogram in Diereproduksie

·         NQF 3 Leerlingskapprogram in Plantproduksie

·         NQF 4 Leerlingskapprogram in Diereproduksie

·         NQF 4 Leerlingskapprogram in Plantproduksie

Die opleiding sal die formaat van ’n gemengde leermetode volg, met ander woorde aanlyn onderrig, videogebaseerde fasilitering en kontaksessies waarin praktiese ondervinding opgedoen word. 

Wat jy moet weet

Aansoeke is oop. Laai die aansoekvorms hier af.

Aansoeke sluit: 30 November 2021

Duur van kursus: Maart 2022 tot einde Oktober 2022

Alle leermateriaal is in Engels, maar die klasse word in Afrikaans en Engels aangebied. 

Kwalifiserende kriteria

Applikante moet:

·         Suid-Afrikaanse burgers wees en in die Wes-Kaap of Noord-Kaap woonagtig wees;

·         toegang tot ’n rekenaar en ’n ononderbroke dataverbinding hê;

·         betrokke wees by boerdery, vorige kursusse by die akademie voltooi het, of graad 12 voltooi het en in ’n landbouloopbaan belangstel;

·         al die kontaksessies waarin praktiese ondervinding opgedoen word, kan bywoon by die Kaap Agri Akademie op Porterville. (Die Kaap Agri Akademie kan vervoer na en van die opleidingsentrum op Porterville subsidieer, asook kos en verblyfkoste waar nodig.) 

Vir meer inligting oor Kaap Agri se ontwikkelingsprogramme, klik hier of stuur ’n e-pos na kaacademy@kaapagri.co.za.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot