AFGRI
BEAN
18 Okt
-
6807,6
4,60
CORN
18 Okt
-
3086
32,00
SOYA
18 Okt
-
7214
-22,00
SUNS
18 Okt
-
9728
38,00
WEAT
18 Okt
-
5749
48,00
WMAZ
18 Okt
-
3196
-8,00
YMAZ
18 Okt
-
3351
-3,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Firestone-agri-bande kan boere tyd en geld spaar

akkreditasie
Om te boer is moeilik. Jy staan op voor die son opkom en kom eers tot rus lank nadat dit ondergegaan het. Sestien uur per dag, ses tot sewe dae per week ploeg en ry jy baie stowwerige kilometers voordat jou dag verby is.

Jy werk hard om ’n goeie oes en gesonde vee te produseer om ’n bestaan te maak en ’n nasie te voed. En selfs buite die seisoen duur die werk voort met instandhouding, herstelwerk en administrasie. 

Boerdery is vol fisieke én geestelike kwessies, met talle beproewinge en swaarkry. Die verbintenis met die grond maak die roeping van die boerdery ’n eerbiedwaardige tradisie.

Farm Hard-bande is opgewasse vir die taak

Ten spyte van al die moderne toerusting en gereedskap bly boerdery arbeidsintensief, en taai toerusting wat jou nie in die steek sal laat nie, kom goed te pas. Van die voorbereiding van die land tot die oesproses is die keuse van gehalte-bande uiters belangrik vir die take in jou besigheid en om jou te ondersteun om die werk gedoen te kry, selfs op die moeilikste dae.

Landboubande werk onder uiterste toestande, wat vereis dat hulle met die hoogste vlak van tegniese kundigheid vervaardig word. Firestone-landboubande word gerugsteun deur ’n tydgetoetste nalatenskap van langdurigheid en sterkte. Firestone bied betroubare gehalte op ’n reeks bande wat net so hard werk soos jy.

Op die lange duur bespaar die regte bande jou tyd en geld, en daar is ’n reeks Farm Hard-bande wat ontwerp is vir jou spesifieke gebruiksbehoeftes.

Firestone het ’n jare lange erfenis in Suid-Afrika en bied die langste bandwaarborg op landboubande. Omdat boerdery moeilik is, kry Firestone-bande die werk gedoen, wat ook al die toestande.

"Boere boer vir die liefde van die boerdery. Hulle hou daarvan om die plante te sien groei en dit te koester. Hulle hou daarvan om in die teenwoordigheid van diere te leef. Hulle hou daarvoor om buite te werk. Hulle hou van die weer, miskien selfs as dit hulle misrabel maak." – Wendell Berry


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.67
-0.6%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.03
-0.7%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,764.72
-0.2%
Silwer
23.20
-0.5%
Palladium
2,020.50
-2.9%
Platinum
1,038.00
-2.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,221
-0.5%
Alle aandele
66,792
-0.4%
Hulpbronne 10
63,626
-1.1%
Industriële 25
84,496
-0.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek hou van kos maak en met vriende te kuier
Ek like van eerlike mense en lekka lag en kuier. Buite mense Uit eet Braai Weg gaan See Saam kuier Koos maak
Vrede,vreugde en liefde. Het genoeg chaos met my kids so wil lekker rustig kuier met goeie geselskap
Ek is al deur baie in my lewe en het al baie seer gekry, maar ek het die beste lewens lesse daardeur geleer en net sterker op gestaan. Ek het 'n sterk persoonlikheid en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot