AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Gaar water maklik en goedkoop op

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dit duur slegs ’n paar uur om Damsak te installeer en geen permanente strukture hoef opgerig te word nie, wat dit heelwat goedkoper maak as om ’n dam te bou.
Dit duur slegs ’n paar uur om Damsak te installeer en geen permanente strukture hoef opgerig te word nie, wat dit heelwat goedkoper maak as om ’n dam te bou.
Hoe gaar ’n boer duisende liters water op, sonder dat dit besoedel, alge ophou, verdamp of uitlek? Die antwoord is eenvoudig – met ’n Damsak.

’n Damsak is ’n geslote houer waarin vloeistowwe soos water opgegaar kan word. Dit is met ander woorde ’n reservoir of opgaardam. Damsakke word vervaardig uit voedselgraadplastiek soos poliësterbewapende PVC. Dit is is nie stram of harde plastiek soos die watertenks wat die meeste mense goed ken nie, maar eerder soos topgehalte-seile vir vragmotors.

Die sak is ’n toe houer en bewaar die vloeistof of water sonder dat dit besoedel of verdamp. Dit hou ook sonlig uit, wat verhinder dat alge in jou Damsak groei.

Damsak is in 2007 deur prof. Gordon Bredenkamp ontwerp en vervaardig vir private gebruik. Vyf jaar later was dit duidelik hoe goed Damsak werk. Dit is in 2012 vir die eerste keer op die Nampo-oesdag uitgestal. Sedertdien het ál meer boere die voordele van hierdie sak raakgesien. Dit word vandag met groot sukses op talle plase gebruik.

Damsakke word gebruik in enige situasie waar water opgegaar moet word. ’n Goeie voorbeeld is waar ’n boorgat of windpomp vir lang ure aanmekaar moet werk om genoeg water te lewer om ’n landery te besproei of wanneer al die beeste op een slag kom suip en jy het ’n groot hoeveelheid water skielik nodig het. Dié sakke is ’n goeie plaasvervanger vir die ronde sementplaasdam wat op die meeste plase gevind word. Dis met ander woorde ideaal vir die opgaar van water waar die waterbron en die watergebruik nie gesinkroniseer is nie.

Anders as ’n sementdam wat die potensiaal het om te kraak, neem Damsak sy vorm aan namate die water intap. Kraak is dus nie moontlik nie. Dis ook heelwat goedkoper om te installeer as om ’n sementdam te bou.

Omdat Damsak van seil gemaak is en geen vaste strukture vereis nie, kan dit maklik op die plaas geskuif word. Sodra die sak leeg is, vou jy hom op, laai hom agter op die bakkie en gebruik hom weer op ’n ander plek waar jy saai of jou vee geskuif het vir weiding. Dit is dus maklik om met jou reservoir jou aktiwiteite op die plaas te volg.

Die sakke kom in verskillende groottes wat wissel van so klein as 500 liter tot so groot as 250 000 liter.

Die voordele van Damsak in ’n neutedop is dus:

  • Vinnige installasie.
  • Geen struktuur is nodig nie.
  • Dis goedkoper as om ’n sementdam te bou.
  • Omdat daar nie voorwerpe van buite in die dam kan beland nie, is dit ideaal vir onder meer drupbesproeiing.
  • Dit kan nie kraak of lek soos tradisionele plaasdamme nie.
 
Een van die voordele van Damsak is dat die dam opgevou en maklik na ’n ander deel van die plaas geskuif kan word.
Damsak word uit duursame seilmateriaal gemaak en is buigsaam, wat beteken dat dit nie kraak sal nie.
Navrae:
Mnr. Rob van Rooyen, 066 443 6591. Damsak-webblad: www.damsak.co.za
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.33
+0.4%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Platinum
961.91
+0.2%
Palladium
1,434.87
+1.3%
Goud
1,966.30
-0.4%
Silwer
23.27
-0.3%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,881
+0.6%
Alle aandele
76,485
+0.6%
Hulpbronne 10
66,698
+0.4%
Industriële 25
103,359
+1.0%
Finansiële 15
15,602
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot