AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Gehaltetoerusting deur ervare verskaffer bou topreputasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rovic Leers se Evenflow Mist Blower is trots Suid-Afrikaans vervaardig in sy fabriek in Blackheath, Kaapstad.
Rovic Leers se Evenflow Mist Blower is trots Suid-Afrikaans vervaardig in sy fabriek in Blackheath, Kaapstad.
Met 95 jaar van diens agter die rug is Rovic Leers sekerlik een van die mees ervare en bekendste verskaffers van landboutoerusting in Suid-Afrika.

As een van die bekendste name in die Suid-Afrikaanse landbou het Rovic Leers al ’n lang pad saam met die boere van gister tot nou gestap. Dié maatskappy verskaf al 95 jaar lank toerusting aan die mark.

Rovic Leers spesialiseer in ’n wye reeks toerusting met die doel dat elke landbougewas regdeur die jaar gelewer kan word. Sy Trots Suid-Afrikaans vervaardigde reeks bestaan uit produkte soos strooiers, primêre en sekondêre grondbewerkers, boordspuite en groot en klein saadplanters.

Al die toerusting word in sy fabriek in Blackheath, Kaapstad, vervaardig onder die Rovic-handelsnaam. Die ontwikkeling word gedoen deur ’n uitstekende span ingenieurs waarop Rovic Leers trots is.

Dit is deel van die maatskappy se uitgangspunt dat Suid-Afrika uniek is en sy boere behoeftes en struikelblokke het wat ’n mens nie noodwendig sal verstaan as jy nie self op die plaas is nie. Die meeste van sy produkontwerp word dus met die samewerking van die verbruiker gedoen.

Rovic Leers het ook sterk verhoudings en eksklusiewe invoer-ooreenkomste met van die wêreld se voorste vervaardigers van landboutoerusting, soos Kuhn, Krone, Cima, Seko en Quicke.

Daardeur verseker hy dat klante die jongste en gevorderdste tegnologie tot hul beskikking het om hul boerdery so presies en doeltreffend moontlik te bedryf.

Rovic Leers ondersteun boere met landboumeganisasie met ingevoerde produkte soos die Krone-reeks balers.

Drie sake-eenhede

Rovic Leers het drie sake-eenhede wat in Johannesburg, Kaapstad en Pietermaritzburg gevestig is. Dié drie takke is elk verantwoordelik vir produkverspreiding, bemarking en dienslewering aan ’n handelaarsnetwerk wat landwyd versprei is om die nodige dienste aan die boer te kan lewer.

Omdat Rovic Leers se klem geheel en al op toerusting en nie trekkerverkope is nie, kan hy sy volle aandag daaraan gee. Die maatskappy is al vir baie jare betrokke by navorsingsinstellings wat gereeld proewe doen en verskillende ontwerpe en praktyke toets. Só word verseker dat die boer die regte oplossing vir sy behoeftes kry.

In die proses word nie net goeie data bymekaar gemaak nie, maar Rovic Leers se personeel het self baie kennis opgedoen oor al die aspekte van die landbou. Daarom weet hulle waar dit makliker, vinniger en akkurater gedoen kan word deur te meganiseer.

Verder in Afrika

Rovic Leers is nie net binne Suid-Afrika betrokke nie, maar bedien ook die res van Afrika. Dié afdeling staan bekend as Rovic Africa en word vanuit Johannesburg bedryf. Rovic Leers besef dat Afrika uniek is en behoeftes het wat nie noodwendig dieselfde as in Suid-Afrika is nie. Daarom het hy ’n reeks produkte bekom om in Afrika se landboubehoeftes te voorsien.

Rovic Leers is baie bewus daarvan dat topgehalteprodukte deur die nodige onderdele ondersteun moet word. Sy goed toegeruste pakhuise in Johannesburg, Kaapstad en Pietermaritzburg lewer tans oorspronklik vervaardigde onderdele vir sy eie produkte. Rovic Leers het ook ’n reeks landboukommoditeite onder die naam RC Parts. Dit sluit hakpenne, kragaftakkers (PTO-shafts), ratkaste en baaltou of -net in.

Navrae:
Rovic Leers, web: www.rovicleers.co.za


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot