AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Gemaak vir die boere van Afrika

akkreditasie
Die STIHL SG 230 is ’n draagbare petrolspuit. FOTO’S:STIHL
Die STIHL SG 230 is ’n draagbare petrolspuit. FOTO’S:STIHL
Met ’n deurlopende klem om op die behoeftes van sy mark te reageer, het STIHL die Farmers’ Range ontwikkel vir boere wat op klein skaal boer, asook kommersiële landboubedrywighede.

Hierdie nuwe reeks gereedskap maak meganisasie toeganklik en bekostigbaar en bespoedig baie daaglikse take. Dit is ekonomies om te gebruik, met die bykomende voordeel van versoenbare onderdele in al die toerusting vir maksimum gerief en minder staantyd. Die reeks sluit in:

Die STIHL BT 230-awegaar kan gebruik word vir die boor van gate van tot 300 mm in deursnee om te plant of vir heinings of stutpale. Standaard-boorpunte kan gebruik word, wat selfs groter gerief beteken.

Die mobiele STIHL WP 230-waterpomp is ideaal om water by die lande en vee te kry. Dit het ’n indrukwekkende suighoogte van 8 meter, ’n pomphoogte van 27 meter en kan tot 250 liter per minuut pomp. Die geïntegreerde sif filtreer klein voorwerpe en vuil deeltjies.

Die draagbare STIHL SG 230-petrolspuit kan gebruik word om gewasse met onkruid- en plaagdoders te bespuit. Hierdie kragtige spuit het ’n groot spuitreeks, sodat selfs groot, hoë plante en dié in moeilik bereikbare areas met gemak bespuit kan word. Die 30 meter lange spuitslang stel gebruikers in staat om op ’n oppervlakte van 2 800 m² te werk sonder om die spuit te skuif.

Die STIHL BC 230-skoffelwerktuig vir die losmaak en tandbewerking van grond of onkruid in rye is ideaal om die grondoppervlak brokkelrig te maak en onkruid tussen intensief-aangeplante gewasrye te verwyder.

Die STIHL FS 230-bossiekapper, wat nuut in Suid-Afrika is, is ’n liggewig-werktuig met ’n sterk, bestendige sny-aksie wat dit maklik en gerieflik maak om vir lang tye te sny. Dit is ideaal vir boerdery, swaardiens-instandhouding van grasperke, die skoonmaak van plantegroei en bosse, en die sny van gras vir voer.

Die STIHL Farmers’ Range bied bekostigbare, betroubare meganisasie vir ’n wye verskeidenheid daaglikse boerderytake. Werk vinniger, beter en makliker met die STIHL Farmers’ Range. 

Die STIHL BT230-awegaar kan gebruik word vir die boor van gate.
Die STIHL WP230 is ’n mobiele waterpomp om water by die lande en vee te kry.
Navrae:


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot