Atlantic Fertilisers en Cape Dried Fruit Packers vat hande.
In die hart van Montagu in die Klein-Karoo werk Cape Dried Fruit Packers en Atlantic Fertilisers nou saam om net die voedsaamste droëvrugte van die beste gehalte aan die mark te voorsien. Hulle glo in gesonde grond, gesonde plante, gesonde produkte en gesonde mense. Cape Dried Fruit Packers en Atlantic Fertilisers – saam, is dit groei wat jy kan meet.
Navrae:
Atlantic Fertiliser, webblad: www.atlanticfertilisers.co.za