AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Innovering help jou hoenderboerdery

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
.
.
Dié unieke toestel laat jou meer ekonomies boer PLUS skryf in en jy wen dalk een!

Enige hoenderboer wat sy sout werd is, weet van die vyf lewensbelangrike aspekte wat bepaal hoe suksesvol jou broeisel is: voer, vars lug, watertoevoer, lig en temperatuur. ARCC se IoT-stelsel maak dit moontlik om al vyf hierdie dinge tot in die fynste besonderhede te monitor, beheer en bestuur vanaf ’n pasgemaakte instrumentpaneel op jou slimfoon. Met gespesialiseerde, koordlose sensors wat ’n batterylewe van twee tot vyf jaar het, is dit nou baie makliker om te weet of daar skoon water is, hoeveel water verbruik word, hoe warm of koud dit is, of daar genoeg kos beskikbaar is en wanneer jy weer voer sal moet aankoop – om maar net ’n paar te noem. Dit laat jou vroegtydig weet as daar probleme is deur waarskuwings per SMS of e-pos te stuur en maak vooruitbeplanning asook kostebesparings op dinge soos water- en elektrisiteitsverbruik baie eenvoudiger.

En as daar nie ontvangs of sein op jou plaas is nie? Moenie bekommerd wees nie, ARCC gebruik die SIGFOX-netwerk wat met radiogolwe werk eerder as selfoonnetwerke om te kommunikeer – die stelsel se hoofdoel is optimale produktiwiteit vir boere. Daarby verskaf ARCC ondersteuning voor- en na installering om te verseker jy gebruik die stelsels presies soos dit jou boerdery die beste sal help. 

Wat is IoT?

IoT staan vir Internet of Things of die Internet van Dinge. Dit is die koppeling van slimtoestelle in ’n netwerk sodat hulle outonoom met mekaar kan kommunikeer. Die doel daarvan is om data te versamel van slimsensors en jou in staat te stel om op een instrumentepaneel op jou slimfoon, alles te sien wat gemonitor word: dinge soos CO2-vlakke, watertoevoer en temperatuur. 

Toestelle beskikbaar by ARCC

Nutstoestelle – monitor watervloei en -verbruik.

Temperatuurpeiler – monitor temperature van -20 grade Celsius tot 50 grade Celsius en kan in vrieskaste en yskaste gebruik word om die vloertemperatuur te meet.

Temperatuur- en vogsensor.

CO2-meter – meet temperatuur, vog-, lux (lig) en CO2-vlakke.

Ultrasoniese vlaksensors – meet vloeistofvlakke, byvoorbeeld in damme.

Druksensors – meet die druk in ’n waterpypleiding en kan help om lekkasies op te spoor.

ARCC-opties – elektrisiteitsmonitering.

ARCC FT-hoenderskaal

Silosensors en -weegskale – meet die hoeveelheid voer in kilogram binne die silo, asook die silo self. 

Wat kos dit?

Daar is verskillende opsies met installering – ’n basiese pakket, waar net die basiese toestelle gebruik word, soos ’n hoenderskaal, temperatuur- en humiditeitsensor en watervloei-sensor. Daar is daar ook ’n volledige opsie, waar alle beskikbare toestelle gebruik word, soos ’n silomonitor. Jy kan egter self besluit watter toestelle jou besigheid die nodigste het en hoeveel jy in die stelsel wil of kan belê. As jou koste meer as R10 000 beloop, kwalifiseer jy vir finansiering met ’n keuse om dit oor 36, 48 of 60 maande af te betaal.

Basiese pakket: Ongeveer R21 548 insetkoste of ’n minimum betaling van R547,18 per maand.

Volledige pakket: Ongeveer R71 048 insetkoste of ’n minimum betaling van R1 804,18 per maand.

Die toestelle se pryse wissel van so min as R1 750 (vir ’n termostaat, byvoorbeeld) en tot R14 950 (vir ’n hoenderskaal).

Om die temperatuur en humiditeit te meet kos so min as R2,20 per dag per hok, om die CO2 te meet vanaf R3,30 per dag, silo-monitering teen R5 per dag, hoendergewigte so min as R5 per dag, en die monitering sluit ’n daaglikse asook maandelikse verslag in.

Data van jou boerdery word vir drie jaar geberg en is in die prys ingereken. Op versoek kan data ook langer geberg word. 

Vind meer uit

As jy graag wil sien hoe die instrumentepaneel lyk, besoek ARCC se demonstrasie-instrumentpaneel by:

iot.smartviewtechnology.co.za

Gebruiker: andre@arccwc.co.za

Wagwoord: 1234

Of praat direk met ARCC. Besoek hulle by www.arccwc.co.za of kontak Frikkie by 061 441 1555. 

WEN!

Een gelukkige wenner sal ’n temperatuurmeter en watervloeisensor, asook drie maande se gratis monitering ontvang. Die prys is R4 000 werd.

Om in te skryf, antwoord die vraag hieronder en vul jou besonderhede in. 

KOMPETSIEREËLS, BEPALINGS EN VOORWAARDES: Die kompetisie is geldig vanaf 3 November 2021 tot 17:00 op 15 Desember 2021. Jy moet die wettige eienaar van die selfoon wees of die eienaar se toestemming hê om die selfoon te gebruik. Jy mag soveel keer inskryf soos wat jy wil. In die geval van ’n kompetisie met meer as een prys en veelvoudige trekkings, mag deelnemers slegs een keer per kompetisie wen. Personeel van Media24, die borg en hul nabye familie, asook hul advertensie-agentskappe mag nie deelneem nie. Wenners word per lukrake trekking gekies en sal telefonies in kennis gestel word. Indien ’n wenner nie binne drie oproepe gedurende werksure bereik kan word nie, word ’n nuwe wenner gekies. Wenners se name sal op Landbou.com en Africanfarming.com gepubliseer word. Media24 en die prysborg aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade wat kan spruit uit deelname aan hierdie kompetisie nie. Pryse is nie oordraagbaar nie en kan nie vir ’n ander prys of kontant geruil word nie. Die borg is verantwoordelik vir verskaffing van pryse binne ’n redelike tyd (8-12 weke).

Jy mag net een keer in ses maande ’n kompetisie wen. Dit is die wenner se verantwoordelikheid om ’n adres vir aflewering bedags of ’n posadres (woonplek eerder as ’n posbusadres) te verskaf en teenwoordig te wees om die prys te ontvang en/of die prys betyds by ’n poskantoor af te haal (indien van toepassing). Media24 en die borg aanvaar geen verantwoordelikheid vir die verlies van die prys as die wenner nie teenwoordig was om dit te ontvang nie of nalaat om dit by ’n poskantoor af te haal.

Met deelname aan hierdie kompetisie stem jy in dat Media24 en die borg jou af en toe mag kontak rakende promosies en ander bemarking wat vir jou relevant kan wees, onderhewig aan jou reg om sulke promosies en bemarking te weier. Met deelname aan die kompetisie stem jy in tot die verwerking van jou persoonlike inligting in ooreenstemming met die Media24-privaatheidsbeleid, wat beskikbaar is by www.media24.com/privacy/.  Ons en ons borge behou die reg voor om die kompetisie of enige prys of enige aspek daarvan sonder enige kennisgewing te verander, uit te stel, op te skort of te kanselleer. In so ’n geval stem jy in om afstand te doen van enige regte, belange of verwagtinge wat jy dalk mag hê teenoor Media24 of ons borge en erken dat jy niks teen ons en ons borge sal kan verhaal nie.

Die kompetisie het gesluit. Baie dankie.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.17
+0.0%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,265.00
+0.1%
Platinum
928.00
+0.3%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot