AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Is jou mediesefonds-eis afgekeur?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
So skryf dié vrou wat bygestaan is deur kenners in die bedryf.

“Beste Stella,” skryf die kliënt Adele du Plessis aan ’n MedClaim Assist-personeellid. “Ek huil nog heeldag en kan nie eens die goeie nuus met jou deel nie, want jy gaan net ’n gehuil hoor. Die uitstaande eis is vanoggend inbetaal (R61 655)! Ek kon dit nie glo toe ek die SMS ontvang het nie en moes ’n paar keer kyk om seker te maak dat dit wel die geval is.”

Adele voeg by: “Ek weet nie hoe om eens te begin om dankie te sê nie. Was dit nie vir jou nie – elke liewe oproep, ure aanhou op telefoonlyne, regte mense probeer opspoor en nooit opgee nie – was dit verseker nie die geval nie. Die volgende het my nogal baie bygebly nadat ek dit gelees het, want dit is wat jy vir my was in hierdie proses waarmee ek al presies ’n jaar (sedert 2 November 2020) sukkel: ‘If you are in a position to help someone, help them. God just may be answering that person’s prayer through you’.”

As Adele se gesukkel met ’n mediesefonds-eis vir jou dalk bekend klink, het jy waarskynlik MedClaim Assist (MCA) se hulp nodig.

Mense is dikwels verward – of dalk woedend – as hul mediesefonds-eis afgekeur word. Gereeld word hulle van bakboord na stuurboord gestuur om uit te vind waar die probleem lê. Dikwels verg dit ure op die foon. Soms weet ’n mens steeds nie wat aangaan nie, selfs al het die fonds jou geantwoord.

MCA is kenners op die gebied van mediese fondse en hoe die bepalings en voorwaardes werk, sowel as hoe om te eis en waarvoor jy mag eis. Dis ’n vriendelike stem aan die ander kant wat wéét wat aangaan en watter vrae om te stel, wat nou namens jou die gesukkel kan aanpak om uit te vind wat fout gegaan het en of die fonds jou eis nie dalk verkeerdelik afgekeur het nie.

En as jy dink jy kan sonder hulle regkom, vra jouself die volgende: Weet jy wat voorgeskrewe minimum voordele beteken, en wat die voorgeskrewe minimum voordele is by jou fonds? Weet jy wat is ’n nie-betalingsgaping? Weet jy uit watter voordeel jou eis betaal moet word, en of jou mediese fonds jou spaargeld korrek uitbetaal? En dink jy nie dit sal dalk baie geriefliker en minder stresvol wees as daar iemand is wat al hierdie goed verstaan en jou belange op die hart dra nie?

MedClaim Assist kan dit alles uitpluis en verduidelik, en as daar ’n fout begaan is by die dokter of selfs net op die faktuur wat die betaling verhoed, sal hulle die mediese fonds nader en dit namens jou uitpluis. Dié span kenners het die afgelope vier jaar al meer as 45 000 eise hanteer en sy kliënte meer as R43 miljoen bespaar.

Hoe werk dit?

Jy stuur vir hulle jou eis of faktuur, en hulle verwerk dit deur hul eis databasis. Hulle sal jou dalk vra vir meer inligting – dokter- of hospitaalfakture, mediesefonds-kennisgewings of state en so meer.

Hulle vind gratis uit wat aangaan en stuur vir jou terugvoer. As daar byvoorbeeld ’n verskil is tussen jou uitbetaling en wat hulle uitgewerk het jy moes ontvang, sal hulle bepaal waar die probleem lê. As hulle dink hulle kan jou nie help nie, verduidelik hulle waarom, en die diens bly steeds gratis.

As hulle kan help, neem hulle die saak verder teen R575 nadat jy ’n vorm geteken het om hulle toestemming te gee. Jy kan ook kies om eerder een van hul onderhandelaars te gebruik, en dan sal jy nie die R575 hoef te betaal nie – die onderhandelaar sal dan deur kommissie van die mediese fonds betaal word.

Betalingsopsies

Jy kan kies uit drie maniere om te betaal – ás hulle namens jou moet intree.

  • ’n Eenmalige tarief van R575 vir ’n eenmalige eis. Jou eis sal geassesseer word en as MCA meen jou saak het meriete, sal hulle jou laat weet dat die tarief betaalbaar is.
  • ’n Maandelikse intekening van R39 per maand.
  • ’n Jaarlikse intekening van R399 (jy kry dus twee maande gratis).

Jou intekening sluit die volgende in:

  • Onbeperkte navrae en bystand solank die intekening aktief is.
  • Pro-aktiewe kontrolering van dokters se fakture en die mediese fonds se reaksie sodat probleme opgetel en opgelos kan word.
  • Indien jy gapingsdekking het, bystand met die indien van eise aan jou gapingsdekkingversekeraar. 

Vir meer inligting besoek Med ClaimAssist.

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.7%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,663.88
+0.2%
Silwer
19.08
+1.4%
Palladium
2,171.00
-1.6%
Platinum
866.50
-0.2%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot