AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

JOCK Hondekos spog met ’n splinternuwe produksiefasiliteit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Trots Suid-Afrikaanse JOCK Hondekos bied ’n reeks wetenskaplik- geformuleerde hondekos van hoë-gehalte wat plaaslik vervaardig word. En nou word die JOCK-reeks by een van die grootste troeteldierkos-ekstruderingsaanlegte in Suid-Afrika vervaardig.

Die verkryging van die Martin & Martin droë troeteldierkosaanleg in Isando, Gauteng, is in April 2021 bekend gemaak. Die moderne produksiefasiliteit verskaf werk aan meer as 120 mense, insluitend professionele personeel, produksie-operateurs, tegniese en verkoopspersoneel.  Om hierdie indrukwekkende fabriek in ’n winsgewende, doeltreffende produksie-aanleg te omskep wat aan konsekwente produksie-uitsette van topgehalte kan voldoen, is ’n toegespitste en toegewyde span nodig.

Die span by JOCK, met sy kliënt-gesentreerde, entrepreneuriese kultuur, is gereed om dié taak tot volmaaktheid uit te voer.

JOCK Hondekos is al jare lank ’n huishoudelike naam in Suid-Afrikaanse diereliefhebbers se huise. Die troeteldiervoedingsbedryf het oor die jare ’n magdom veranderinge ondergaan, maar een ding wat konstant bly, is die gehalte van die hoogs smaaklike en gebalanseerde troeteldierkos, wat fundamenteel tot die welstand van mense se harige vriendjies is. JOCK se reeks hondekos is wetenskaplik geformuleer om die held in ‘n mens se hond na vore te bring, want helde word nie gebore nie, hulle word gemaak. 

Die JOCK-handelsmerk het ’n gevestigde reputasie vir die lewering van kos van konsekwente gehalte teen ’n billike prys, gerugsteun deur onoortreflike kliëntediens.

Foto: Verskaf

Kernbestanddele wat in die maatskappy se reeks hondekos gebruik word, word plaaslik verkry, aangesien die besigheid ’n sterk ingesteldheid het om die Suid-Afrikaanse landboubedryf te ondersteun. Slegs plaaslik-geproduseerde mielies en pluimveevet word gebruik om JOCK te vervaardig.

As diereliefhebbers verstaan JOCK dat sy kliënte nét die beste vir hul viervoetige maats wil voorsien. Daarom word JOCK met slegs die beste gehalte bestanddele vervaardig om in honde se voedingsbehoeftes vir optimale gesondheid te voldoen. Met topgehalte bestanddele is die reeks uiters smaaklik en heilsaam vir honde.

Dit is ook ryk aan proteïene en belaai met noodsaaklike minerale en vitamiene om honde se daaglikse voedingsbehoeftes te bevredig. Goeie gehalte voeding is die sleutel tot die ondersteuning van ’n hond se gesondheid en om te verseker dat hy al die avonture van die lewe op sy liggaamlike en geestelike beste kan geniet. 

Vir die JOCK-span is die nuwe produksie-aanleg ’n droom wat waar geword het. “Die JOCK-span werk elke dag onverpoos om meer troeteldiere te bedien – ons prioriteit is om elke hond se voedingsbehoeftes te bevredig deur ’n breë produkportefeulje en innoverende aanbiedinge te voorsien, wat honde help om langer, gelukkiger en gesonder lewens te leef,” sê Liezel van Bergen, bemarkingsbestuurder vir JOCK.

JOCK Hondekos is ’n trots Suid-Afrikaans vervaardiger van droë hondekos van uitstaande gehalte. Bring jou hond se innerlike held na vore met JOCK se prima-graad hondekos.

Beskikbaar by uitgesoekte veeartspraktyke, troeteldierwinkels en koöperasies.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.2%
Rand - Pond
20.01
+0.7%
Rand - Euro
17.69
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,663.99
+0.2%
Silwer
19.21
+0.9%
Palladium
2,164.75
-0.1%
Platinum
866.26
+0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot