AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

John Deere bedank die boer

akkreditasie
John Deere bedank al hulle kliënte, groot en klein, vir jare se ondersteuning. FOTO’S: JOHN DEERE
John Deere bedank al hulle kliënte, groot en klein, vir jare se ondersteuning. FOTO’S: JOHN DEERE
'n Groot dankie aan boere van John Deere.

Boere het ’n uiters belangrike werk: om die inwoners van Suid-Afrika te voed. Dit vereis dat hulle lang, vermoeiende ure moet werk en moeilike ekonomiese en weerstoestande te bowe moet kom, maar die meeste boere doen dit geesdrigtig. Hulle het ’n diep passie vir en toewyding tot hul werk, en die meeste sê hulle sal hul werk vir niks verruil nie.

John Deere wil dus dankie sê aan die boere. Dankie aan elke boer wat John Deere as sy vennoot kies in sy boerdery. John Deere se doel is om om te sien na die boer en sy boerdery.

Vanuit ’n meganisasie-oogpunt het John Deere mettertyd strategieë geïdentifiseer en toegepas om te verseker dat hy sy doelwit bereik om ’n John Deere-klant die verlangde professionele voorsprong te gee, sê mnr. Jaco Beyers, besturende direkteur by John Deere Afrika Midde-Ooste.

Al John Deere se klante oor alle afdelings heen het een gemeenskaplike doel voor oë. Of jy nou elke drie jaar jou vloot inruil om aan die voorpunt van tegnologie te bly of dit vir ’n langer tydperk in stand hou en die volle voordeel trek uit die praktiese duursaamheid daarvan, is jou primêre doel om winsgewendheid te verhoog.

Vanuit ’n meganisasie-oogpunt het John Deere mettertyd strategieë geïdentifiseer en toegepas om te verseker dat hy sy doelwit bereik om ’n John Deere-klant die verlangde professionele voorsprong te gee.

John Deere waardeer en ondersteun hierdie idee terdeë, met die wete dat die maatskappy nie kan verwag om in ’n leidende posisie te bly en doeltreffend die hele spektrum van klante te bedien met ’n generiese oplossing nie. Daarom probeer John Deere om die behoeftes van elke individuele boerdery te ondersteun deur ’n wye verskeidenheid aanbiedinge, produkte en oplossings.

1. Diverse reeks produkte en oplossings.Deur voortdurend sy bestaande produkreeks te verbeter en produkte by te voeg, glo John Deere daarin om ’n uiteenlopende reeks produkte en oplossings te bied om die boer se unieke sterkpunte en die samestelling van sy boerdery-onderneming doeltreffend te ondersteun.

2. Grootste handelaarsnetwerk in Afrika.Die John Deere-handelaarsnetwerk en ondersteuning wat gebied word vir die produkte waarop hy trots is, is een van sy suksesverhale. Die jongste handelaar in sy aanvanklike verantwoordelikheidsgebied is al 32 jaar by John Deere en ons bou soortgelyke verhoudings reg oor die Afrika-vasteland en die Midde-Ooste.

3. Omvattende naverkopediens en ondersteuning.John Deere raai jou aan om nie jou masjinerie se gebruiksduur in gevaar te stel deur onwetend vervalste onderdele op ná-waarborg-toerusting te installeer nie. Dit kan ook in stand gehou word deur ’n John Deere-handelaar met ’n alternatiewe reeks onderdele en gelaagde arbeidstariewe.

4. Die nuutste navorsing, ontwikkeling en tegnologie.Met die mees gevorderde tegnologie aan jou kant, is die optimalisering van jou werksaamhede om insetkoste en uiteindelik koste per ton te verminder nog nooit so maklik nie.

Die JDLink™ Universal- telematiese oplossings, wat ’n boer intydse insig in sy masjinerie sal gee, en die AutoTrac™ Universal 300- of AutoTrac™-beheerder, wat die stuurwerk deur GPS-leiding oorneem, kan vir die boer werk op ’n breër spektrum as net die hoëspesifikasie-modelle. Hier is die 6000-reeks ’n goeie voorbeeld.

5. Pasgemaakte finansiële oplossings.Wanneer koste per ton oorweeg word, waarom nie van die hefboom-effek gebruik maak en John Deere Financial by jou volgende aankoop insluit nie? Trek voordeel uit voorkeurrentekoerse en herbelê eerder jou kontantvloei in jou besigheid om jou opbrengste te maksimaliseer.

John Deere Financial het ook ’n uitgebreide reeks produkte en oplossings om jou unieke vereistes doeltreffend te ondersteun wanneer jy die beste finansiële oplossing vir jou boerdery-onderneming oorweeg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot